Safari Bullet Company.
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6677
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Safari Bullet Company.
Hi Manne, ek was bevoorreg om 3 buffel koeie op die voet te kon jag met die 404 en die 400gr Safari Bullet Company koeels as deel van ñ uitdun sessie.
Ek was bitter beïndruk. Nie een van die 3 koeie het meer as 20 tree gegaan nie met hoë long skote. Die een het ñ quartering toward skoot op die punt van die skouer gevat en nie 5 tree gegaan nie! Daai is seker een van die hardste houe wat ñ koeel kan vat, en volgens my het hy puik gedoen! Ek het ander wel bekende fabrikate van soortgelyke skote op bokke om mee te vergelyk, en hierdie een het beter gevaar!
Welgedaan Rudi met ñ puik produk!

Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Klieent van my het laas naweek gou sy laading op sy 9.3x62 gaan toets met SBC 285gr
Sal meer inligting kry oor sy laading.

Sal meer inligting kry oor sy laading.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2001
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Safari Bullet Company.
Ek aanvaar op 100m, absoluut briljant. Is dit gewone tradisionele ligte jaggeweer?
Die ander manne se terugvoer dodelik - hou so aan, Rudi.
Beste.
Die ander manne se terugvoer dodelik - hou so aan, Rudi.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Naand LateganLategan1 wrote:Ek aanvaar op 100m, absoluut briljant. Is dit gewone tradisionele ligte jaggeweer?
Die ander manne se terugvoer dodelik - hou so aan, Rudi.
Beste.
Ja, 100m
Baie dankie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Safari Bullet Company.
Ek kan nie wag vir daai 308 koele nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 19841
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Safari Bullet Company.
Rudi, bemark en verkoop jy nog slegs plaaslik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2001
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Dagse Oom Marius.tripodmvr wrote:Rudi, bemark en verkoop jy nog slegs plaaslik?
Ja, Ek verkoop net plaaslik.
Ek is op Instagram en n ander forum wat baie oorsee se manne op het, maar verkoop glad nie daar nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Huidiglik is die idee n 180gr maar nog niks is konkreet nie.Lategan1 wrote:Grein?
Beste.
Wil net eers die groot kalibers vestig en die Solids vir die groot kalibers in die mark kry.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Petrie303
- Sr. Member
- Posts: 357
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
- Location: Pretoria, Waverley
Re: Safari Bullet Company.
Baie netjies!
Waar verkoop jy jou punte of waar bestel mens? het jy n webwerf? Het paar vriende wat belangstel vir hulle 375H&H.
Groete,
Petrie
Waar verkoop jy jou punte of waar bestel mens? het jy n webwerf? Het paar vriende wat belangstel vir hulle 375H&H.
Groete,
Petrie
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Dagse PetriePetrie303 wrote:Baie netjies!
Waar verkoop jy jou punte of waar bestel mens? het jy n webwerf? Het paar vriende wat belangstel vir hulle 375H&H.
Groete,
Petrie
Jy kan my direk kontak op nul82 Nege78 Vier707
Of epos op safaribulletcompany@gmail.com
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
- Hero Member
- Posts: 1869
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Safari Bullet Company.
Dagsê
Ek het so 'n paar weke gelede 10 koeëls van Rudi ontvang en hulle net vir akkuraatheid uit my geweer getoets. My eerste lading (62.5gr S335/2247vps) was nie so akkuraat as wat ek dit wou gehad het nie. Met die die tweede probeerslag het ek 60gr S335 gelaai (2195vps vir die drie skote) en op 50m geskiet (eintlik 51m om presies te wees). My geweer is toegerus met 'n Aimpoint Red-dot sight en ek dink die groepering spreek boekdele - Rudi se koeëls is akkuraat!!
Ook vir die van julle wat gewonder het hoe lyk die koeëls van binne, sien foto 2. Dis 'n Safari wat ek deurgesaag het.
Ek is beïndruk met die koeëls! Hoop net ek kan iewers in die toekoms 'n koedoe in die bos daarmee jag.
Mooi loop

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6677
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Safari Bullet Company.
It's official... Ek het al my A-frames verkoop en met Safari Bullet Co koeels vervang 

Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Dankie MrDWB wrote:It's official... Ek het al my A-frames verkoop en met Safari Bullet Co koeels vervang
Wardeer die ondersteuning baie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4643
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Selfde die kant Woodleighs geswaai vir SBC
-
- Newbie
- Posts: 34
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
- Location: Pretoria Noord
Re: Safari Bullet Company.
Tong in die kies Rudi , met verwysing na Bell wat 800 olifante met 7x57 geskiet het
( Wil net eers die groot kalibers vestig en die Solids vir die groot kalibers in die mark kry. )
Ek kan nie wag vir punte vir my Brno en ook my 8x57JS
( Wil net eers die groot kalibers vestig en die Solids vir die groot kalibers in die mark kry. )
Ek kan nie wag vir punte vir my Brno en ook my 8x57JS
BRNO 7X57 1983
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 2097
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Safari Bullet Company.
Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Ek het n 338 in gedagte maar sal dalk in die 225-230gr se klas wees.jdpretorius wrote:Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1366
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Het “gou” vanoggend gaan koeels toets in wetpacks want … dis lekker.
458 Express 500gr koeel teen 2250fps
L-R 50m, 25m, 10m

458 Express 500gr koeel teen 2250fps
L-R 50m, 25m, 10m

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
-
- Full Member
- Posts: 103
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
- Location: Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Ek sekondeer! Ek is lankal opsoek na n 200gr koeel vir my 300WM, wat soortgelyk aan die Swift A-Frame/Northfork is.afrikanerbloed wrote: ↑Sat Nov 26, 2022 12:33 pm Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
En dan is dit nog trots Suid Afrikaans ook!
Asseblief Rudie, ons vra mooi!
- ruaanb
- Hero Member
- Posts: 5284
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Location: Durbanville, WesKaap
Re: Safari Bullet Company.
Stemafrikanerbloed wrote:Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 2097
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Safari Bullet Company.
Daai gan lekker werk.Rudi Fischer wrote:Ek het n 338 in gedagte maar sal dalk in die 225-230gr se klas wees.jdpretorius wrote:Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek ondersteun jou graag sodra jy van hulle beskikbaar het.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- Louisdewet
- Full Member
- Posts: 112
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
- Location: Kaapstad
Re: Safari Bullet Company.
Rudi, ek glo baie manne sal my sekondeer hier dat jou volgende produk ‘n 143gr 6.5 projektiel met ‘n boat tail en hoë BC moet wees. Lekker plastiek punt voor om seker te maak dié in die magasyn vervorm nie onder die verskriklike recoil nie. Moet hom asseblief net nie te hard maak nie sodat mens seker kan wees hy maak genoegsaam oop op 500m.
Byvoorbaat dank
Sent from my iPhone using Tapatalk
Byvoorbaat dank
Sent from my iPhone using Tapatalk
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6677
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Safari Bullet Company.
Die company naam is Safari Bullet Company, nie Sniper Bullet Company
Sorry ek moes net

Sorry ek moes net
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"