OWB conceal
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
OWB conceal
is daar mense wat owb holsters dra?
hel, die iwb bly darm ongemaklik.
ek sien hele paar plekke ontwerp goeie holsters vir owb dra. battle gear, alien, daniels.
natuurlik sal dit moeilik wees met t shirt. maar in winter baie makliker.
hel, die iwb bly darm ongemaklik.
ek sien hele paar plekke ontwerp goeie holsters vir owb dra. battle gear, alien, daniels.
natuurlik sal dit moeilik wees met t shirt. maar in winter baie makliker.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: OWB conceal
Daar is genoeg mense wat dit doen, maar dit is byna onmoontlik om weg te steek.
Wat dra jy, en waarom sukkel dit so?
Wat dra jy, en waarom sukkel dit so?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: OWB conceal
In die winter met n baaidjie is OWB versteek dra maklik. In die somer raak dit 'n heel ander storie. Die wapen "print" onder jou hemp of T hemp makliker. Dit verydel die hele doel van versteek dra en die verassings element te behou. Dit hang ook seker baie af van mens se liggaams bou maar ek sou sterk aanbeveel soek tot jy die regte IWB holster kry. Ek het so 'n hele paar holsters later eers die een gekry wat ek heeldag met gemak kan dra. Dan hang dit ook seker af watter grootte wapen jy EDC. Ek dra soms OWB in die somer maar dan maak ek seker van twee dinge. Ek maak my gordel effens stywer vas sodat dit die holster met die pistool nader na my lyf trek en tweedens doen ek dit net as ek 'n hemp aan het was los sit sodat dit nie print nie. Die help my sterk lyk hempies gaan nie werk nie selfs vir IWB. Cytac IWB dra ek gemaklik met my Glock 23 sodat my vrou soms vra as ons winkels toe gaan of ek my pistool aan het. Dis dan wanneer ek weet ek dra reg.
Maak 'n verskil
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: OWB conceal
Kry ‘n ordentlike holstercassie_calvinia wrote:is daar mense wat owb holsters dra?
hel, die iwb bly darm ongemaklik.
ek sien hele paar plekke ontwerp goeie holsters vir owb dra. battle gear, alien, daniels.
natuurlik sal dit moeilik wees met t shirt. maar in winter baie makliker.
Comp Tac MTac is duur maar elke sent werd
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: OWB conceal
Carrying a pistol on your person everyday is inherently uncomfortable. Finding the appropriate holster, belt and carrying position that suits you and does not print, goes a long way to making it "comfortable".
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: OWB conceal
Ek kannie elke keer R1000 plus spandeer tot ek regte een gekry het nie.
die nuwer owb, wat gebou is vir conceal, print amper niks.
net punt wat uitsteek as jy jou arm optel.
die nuwer owb, wat gebou is vir conceal, print amper niks.
net punt wat uitsteek as jy jou arm optel.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: OWB conceal
Unfortunately, this is not entirely true.Swede wrote: Mon Aug 22, 2022 5:10 am Carrying a pistol on your person everyday is inherently uncomfortable. Finding the appropriate holster, belt and carrying position that suits you and does not print, goes a long way to making it "comfortable".
I started carrying 31 years ago at 14 years of age, and some firearms can be very easy to carry. Once one has carried two or more handguns, carrying one is really easy.
Position, belt and holster make a vast difference.
Oom Cassie, dit vat tyd om aan IWB gewoond te raak, en almal se lywe doen dit nie ewe gemaklik nie. Die manne wat beter geisoleer is trek gewoonlik swaarder omdat daar meer oppervlak is wat wrywing veroorsaak.cassie_calvinia wrote: Mon Aug 22, 2022 7:43 am Ek kan nie elke keer R1000 plus spandeer tot ek die regte een gekry het nie. Die nuwer owb, wat gebou is vir conceal, print amper niks.
Dit is net die punt wat uitsteek as jy jou arm optel.
Dalk het ek al die volgende geskryf, dit het al genoeg mense gehelp:
- Die posisie, helling en diepte van die vuurwapen bepaal hoe gemaklik hy gedra word.
- Vat n waslap en draai die pistool daarin toe, en dra hom vir n paar dae so - in die broek. Skuif hom gereeld, veral ten opsigte van posisie, helling en diepte. Kyk waar ry hy die gemaklikste saam - die meeste mense kan teen die eerste dag al agterkom watter posisie beter werk (of glad nie), en van daar af moet n mens net die helling en die diepte uitwerk.
- Soek dan n holster wat daarby pas.
Dieselfde beginsels geld vir n OWB holster - die posisie en die helling is gewoonlik verstelbaar.
Kontak my gerus - ek sal help soos dit moontlik is.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: OWB conceal
google bravo concealment se owb holster.
hy sal mooi werk. het een bestel, sal terug voering gee.
hy sal mooi werk. het een bestel, sal terug voering gee.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: OWB conceal
Remora Holsters die ene spesifiek werk vir my baie goed.
Behalwe die wat my ken weet nie ek dra pistool nie.
https://remoraholsters.com/product/remo ... t-holster/


Voorbeelde bo wat ek van die net afgetrek het.
Behalwe die wat my ken weet nie ek dra pistool nie.
https://remoraholsters.com/product/remo ... t-holster/
Voorbeelde bo wat ek van die net afgetrek het.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: OWB conceal
https://www.bravoconcealment.com/collec ... n-holsters
Die ding dra baie gemaklik, en conseal sommer lekker met 'n t shirt.
Die ding dra baie gemaklik, en conseal sommer lekker met 'n t shirt.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: OWB conceal
Baie dankbaar!cassie_calvinia wrote: Thu Sep 01, 2022 11:22 am https://www.bravoconcealment.com/collec ... n-holsters
Die ding dra baie gemaklik, en conseal sommer lekker met 'n t shirt.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: OWB conceal
Maar, sal maar sy beperkings heDs J wrote: Thu Sep 01, 2022 1:50 pmBaie dankbaar!cassie_calvinia wrote: Thu Sep 01, 2022 11:22 am https://www.bravoconcealment.com/collec ... n-holsters
Die ding dra baie gemaklik, en conseal sommer lekker met 'n t shirt.
HOU HOM DAAI DIKTE
