Page 1 of 1

16" scroll saw te koop

Posted: Thu Aug 25, 2022 8:19 am
by Trompie
Dagse

Ek het ñ 16" Mac Afric scroll saw te koop. Dink ekt hom 1of 2 keer probeer gebruik heel in die begin van my mesmaak stokperdjie. Maar daarna bandsaag gekoop. Hy staan net in my pad nou.

R500.

0sewe8419ses110
Martin
20220824_172627_HDR.jpg
20220824_172615.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk