Page 1 of 1
Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 12:37 pm
by vdbergwy
Hoe se hulle... Long time lurker, 1st time poster?
Skiet en Jag al jare saam familie en vriende, het uiteindelik my eie ketties wat kom
Dankie vir al die goeie informasie hier - Nog baie om te leer.
Groete
Wynand
Re: Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 1:29 pm
by tripodmvr
Welkom in ons midde. Versigtig as jy gaan erken dat jy 'n Needmore of 270 het of gaan aankoop.
Re: Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 2:01 pm
by vdbergwy
tripodmvr wrote: Thu Sep 01, 2022 1:29 pm
Welkom in ons midde. Versigtig as jy gaan erken dat jy 'n Needmore of 270 het of gaan aankoop.
Haha

het n 270 Musgrave by n vriend gekoop (amper verniet)om dinge aan die gang te kry. Sal vir seker nie die laaste wees nie...(moenie vir my vrou se nie!) Ek sien daars iets groter soos n 300/8mm/9.3/375 in my toekoms

(eks bietjie old school, en het n snaakse trek na die unieke/skaars

)
Het geregistreer dat ek die fotos op the Musgrave thread kan sien

Re: Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 2:06 pm
by tripodmvr
As jy loer na my wapens onder, sal jy sien dat ek 2 Musgraves het. Kom wys 'n foto. As jy sukkel om 'n foto te plaas, stuur hom na my epos. Gebruik my naam en voeg net die gmail by.
Re: Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 2:11 pm
by vdbergwy
tripodmvr wrote: Thu Sep 01, 2022 2:06 pm
As jy loer na my wapens onder, sal jy sien dat ek 2 Musgraves het. Kom wys 'n foto. As jy sukkel om 'n foto te plaas, stuur hom na my epos. Gebruik my naam en voeg net die gmail by.
dankie tripod. e-mail is oppad. ongelukkig net selfoon fototjies wat huidige eienaar gestuur het. Wag nog vir lisensie

Re: Hello daar:)
Posted: Thu Sep 01, 2022 2:22 pm
by tripodmvr
Jammer, sien nou eers jou boodskap. Was besig om jou te antwoord op Gmail.
4270dd37-11b1-435d-88c8-3a2ed2ea6e05.JPG
4270dd37-11b1-435d-88c8-3a2ed2ea6e06.JPG