Ammo Tas te Wen
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Ammo Tas te Wen
Soos die vorige jare gaan ek weer 'n kompetisie loods om geld in te vorder vir 'n kinderhuis. Al het ek geen verbintenis met die plek, hulle doen regtig goeie werk en ek ondersteun hulle graag, al is dit annoniem.
Ek vra groot asseblief dat julle manne die poging ondersteun.
Ek skenk 'n Ammunition Transport System tas ter waarde van R1300 (edited).
Dit sal weereens deur die verkoop van lootjies gedoen word. Mikpunt is R5000 die jaar.
Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede.
Shoot straight

Last edited by Francoisv on Sun Sep 18, 2022 10:05 pm, edited 4 times in total.
Francois Vogel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Ammo Tas te Wen
Laat waai ou maat
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Kap hom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Ek het die prys-tas bietjie opgepimp. Net een van 2 in die land. Die een wat ek vir myself gemaak het 3 jaar terug hou. Ek wil juis die 'goed gebruik' effek skep
Ek gaan soos voorheen 'n lys optrek met nommers en kaartjie verkope sal daarop aangedui word.
Die kaartjie prys stel ek op R100 vas en elke sent daarvan sal anoniem aan 'n liefdadigheids organisasie geskenk word. Vorige insamelings is aan huis Andrew Murray in Wellington gedoen. Ook anoniem.
Ek vra nederig vir julle ondersteuning manne, ek wil baie graag R5000 insamel.
Die wenner kan kies tussen die desert-sand en normale swart kleur kies. Kaliber keuse tussen 308 en 338.
Groete,

Shoot straight
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Inbetalings (en skenkings) kan in die volgende rekening gedoen word:
Account holder: Adriaan Vogel
Account number: 1217552901
Account type: Current account (gebruik savings as current nie werk)
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765
Shoot straight
Account holder: Adriaan Vogel
Account number: 1217552901
Account type: Current account (gebruik savings as current nie werk)
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765
Shoot straight
Francois Vogel
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Ek ondersteun graag. Watse verwysing moet ek gebruik?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Jou naam en selnommer asb.Dash431 wrote:Ek ondersteun graag. Watse verwysing moet ek gebruik?
Shoot straight
Francois Vogel
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Ammo Tas te Wen
Goeiemôre
"Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede."
Dan sal 10 persone maar net elkeen 5 kaartjies moet koop. Hoop egter 100 persone koopelkeen 1 kaartjie.
Sterkte!
"Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede."
Dan sal 10 persone maar net elkeen 5 kaartjies moet koop. Hoop egter 100 persone koopelkeen 1 kaartjie.
Sterkte!
Hein
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Awesome, kom ons maak hierdie groot. Ek gesels verder met jou Francois 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Dankie vir jou rojale bydra. Daar is nou 'n 2e prys wat ook 'n tassie is geborg deur Arnold/XSSSAArnold wrote:Awesome, kom ons maak hierdie groot. Ek gesels verder met jou Francois
Shoot straight
Francois Vogel
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Goeie idee Mnr. Vogel.
Wanneer sluit die storie?
Wanneer sluit die storie?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Dankie Schalk, die mikpunt is R5000. As daar meer inkom sal dit great wees.swc-tr wrote:Goeie idee Mnr. Vogel.
Wanneer sluit die storie?
Sluitings/trekking datum is 10 Desember met die opsie om te verleng met 'n week.
Shoot straight
Francois Vogel
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Ek ondersteun die inisiatief graag, hoop hier is nog manne wat volg.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
As daar manne is wat betaal het maar nie SMS gestuur het sal ek dit in bankrekening optel en byvoeg. Dankie sovêr.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Kom manne, dit is net R100 en gaan vir 'n baie goeie doel. Sien die verskil wat dit in iemand se lewe kan maak
Die fonds staan nou op R7500. Dis ongelooflik.
Shoot straight
Die fonds staan nou op R7500. Dis ongelooflik.
Shoot straight
Francois Vogel
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ammo Tas te Wen
Ek het vroeër hierdie jaar met myne gevlieg, twee slotte gehaak aan die gate sigbaar op die foto en ook vir ‘n paar uur stofpad gery.
Uitstekende tas vir vinnig inboek by lughawe, sluit oop, lig deksel op en hulle sien en tel maklik jou ammo. Die tas sluit stofdig en jou ammo staan elkeen doodstil “rattle free” stewig in sy eie gaaitjie.
My looitjie sal weer daar wees.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Dis waar hy nou staan. Alfabetiese volgorde om dit maklik te maak vir meervoudige kaartjie aankope.Lategan1 wrote:Ek het vroeër hierdie jaar met myne gevlieg, twee slotte gehaak aan die gate sigbaar op die foto en ook vir ‘n paar uur stofpad gery.
Uitstekende tas vir vinnig inboek by lughawe, sluit oop, lig deksel op en hulle sien en tel maklik jou ammo. Die tas sluit stofdig en jou ammo staan elkeen doodstil “rattle free” stewig in sy eie gaaitjie.![]()
![]()
My looitjie sal weer daar wees.
Beste.

Shoot straight
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Om regverdigheid tov van 'odds' te verseker sal ek die totaal van kaartjies op 100 moet kurk.
Die ding het so bietjie weggehardloop met my en my mond hang oop uit die goedhartigheid van skuts.
Daar is tans 99 kaartjies verkoop. Huidige bedrag in die bank is R11,150 wat weereens aan Huis Andrew Murray in Wellington geskenk sal word. Dit sluit verkope en donasies in.
Ek gaan Francois de Villiers vra om die insameling te audit. Sodra hy die groen lig gee kan ons voortgaan met die trekkings prosedure.
Shoot straight
Die ding het so bietjie weggehardloop met my en my mond hang oop uit die goedhartigheid van skuts.
Daar is tans 99 kaartjies verkoop. Huidige bedrag in die bank is R11,150 wat weereens aan Huis Andrew Murray in Wellington geskenk sal word. Dit sluit verkope en donasies in.
Ek gaan Francois de Villiers vra om die insameling te audit. Sodra hy die groen lig gee kan ons voortgaan met die trekkings prosedure.

Shoot straight
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
Finale lys, met random nommers.
Shoot straight

Shoot straight
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Ammo Tas te Wen
1ePrys: Danie du Preez - Desert sand ammo tas.
2e Prys: Jaco Jansen van Rensburg - Swart ammo tas
3e Prys: Martin le Roux - Kompakte magnetospeed V3 sakkie
Shoot straight
2e Prys: Jaco Jansen van Rensburg - Swart ammo tas
3e Prys: Martin le Roux - Kompakte magnetospeed V3 sakkie
Shoot straight
Francois Vogel