Page 1 of 1
MPUMALANGA NATURE CONSERVATION ACT NO. 10 OF 1998
Posted: Fri Feb 03, 2012 10:27 pm
by jaracal
Hiermee die Wetgewing vir Mpumalanga.
Ek het dit wat op Probleemdiere soos by hulle gelys ge-"highlight"
http://dl.dropbox.com/u/60407233/mpb_ac ... streep.pdf
In kort kom dit daarop neer dat dit wettig is om Jakkalse, Rooikatte en Bosvarke met lig, roep, honde, slagysters ens te jag.
Groete
Heinrich
Re: MPUMALANGA NATURE CONSERVATION ACT NO. 10 OF 1998
Posted: Sat Feb 04, 2012 5:05 am
by Gerhard
Dankie Heinrich.
Al wat jy as jagter dan nodig het om wettig te jag is die teen woordigheid van die eienaar of n skriftelike toestemming dat jy die probleem spesies mag jag op sy grond.
Re: MPUMALANGA NATURE CONSERVATION ACT NO. 10 OF 1998
Posted: Sat Feb 04, 2012 7:56 am
by Pvdw
Ek het Gauteng sin ook opgespoor. Moet s? dat MP sin baie meer sin maak as dit kom by probleem diere.
Het ie MP wet met April Lukele bespreek die week en hy het my mooi gewys hoe steek die vurk in die hef as dit kom by probleem dier jag/skiet. GP lyk egter nie so eenvoudig nie.
Peet
NS. Hein hier is GP sin. miskien wil jy hom skuif???
http://www.tha.co.za/Docs/GAUTENG%20ORD ... n%2003.doc
Re: MPUMALANGA NATURE CONSERVATION ACT NO. 10 OF 1998
Posted: Sat Feb 04, 2012 10:31 pm
by jaracal
Hallo Peet
Gauteng is dieselfde as Mpumalanga.
groete
heinrich