Heuning te koop - proeflopie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Heuning te koop - proeflopie.
Ek wil bietjie die waters toets......
Heuningbye, wat eers begin het as stokperdjie, en na heelwat skoolgeld betaal is, het nou ontaard in deeltydse boerdery, met 50+ produksie korwe.
Ek oes heelwat heuning, het aanvanklik aan vriende en kennisse verkoop, maar is bevrees my aanbod gaan my plaaslike mark oorskry, daarom benodig ek nuwe afset gebied. Ek is in Middelburg, MP so gebiede hier rondom, tot Pta en Jhb, glo ek sal werk.
Graag wil ek verneem of daar belangstelling sal wees, gaan binne die volgende 2 weke weer heuning oes. Het meestal bloekom en multiflora heuning, soms avo-bloeisel heuning ook, en doen ook heuningkoek. Suiwer, rou heuning word verpak in 500g bottels, plastiek "squeeze" en gewone ronde heuning bottel, verkoop dit @ R75 per bottel. Ook is kissies van 24 bottels beskikbaar. Die heuningkoek weeg ongeveer 300g, @ R60 elk.
Indien daar belangstelling is, kontak my op nulagt2trippel3dubbel94ses, of WA my.
Byvoorbaat dankie en groete.
500g squeeze bottel.
Avo, bloekom, multiflora-heuning.
Heuningkoek.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Sal definitief belangstel as jy in PTA kan aflewer rou heuning bly die beste maar as dit hard word in winter hoe gaan ek dit uit die squeeze bottel kry?
Ek het self vir jou afset punt in PTA ook kontak my as jy wil.
Ek het self vir jou afset punt in PTA ook kontak my as jy wil.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Dankie Frederik, ek kontak jou.
Heuning wat kristaliseer, sit net bottel in warm water (nie mikrogolf nie), dit word weer vloeibaar.
Heuning wat kristaliseer, sit net bottel in warm water (nie mikrogolf nie), dit word weer vloeibaar.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Ek sal ook belangstel, ek is mal vir heuning.
Ek sal baie graag wil sien hoe jy dinge doen. OP die oomblik koop ek my heuning vanaf Durban.
Kan ons by jou optel?
Ek sal baie graag wil sien hoe jy dinge doen. OP die oomblik koop ek my heuning vanaf Durban.
Kan ons by jou optel?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1368
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Ek soek ook, maar ek soek 1.5kg emmertjies, as die prys reg is. ek wil weer 'n mead maak. Skree as jy wil saamwerk!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Manne die 'n goeie prys. Ek het 2 korwe in my tuin wat deur 'n hobby byeboer onderhou word. Ek trêk gereeld ook die wit pak aan en help hom met inspeksies en suppers ruil. Dis meer werk as wat mense besef met meer probleme as wat ek voor kaan sien. Dis vrek interesant en ek het dit baie geniet. Die werk daaraan verbonde maak R75/ bottel die moeite werd.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Ek sal 'n paar heuningkoeke neem asseblief. Dis koningskos! Sal maar saam Frederik of Toxyc se pakkie moet in Pta aflaai asb dan kan ek dit by hulle oplaai as ek weer daaikant is. Ek sal natuurlik op my beurt vir hulle 'n stukkie biltong kan bring van die bosveld af.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Eduard na jy klaar met jou jagte is die seisoen is weer meer as welkom vir koffie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Dankie ek sal bietjie daar draai as ek weer in Pta is. Laasweek klaar gejag vir die seisoen, dit word nou bietjie warm diekant.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Dankie manne, ek kontak julle binnekort, na ek geoes het.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
ek soek ook ek is in centurion
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Heuning te koop - proeflopie.
Kennis geneem, dankie blaser.
Kontak jou ook wanneer daar weer beskikbaar is.
Kontak jou ook wanneer daar weer beskikbaar is.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."