Page 1 of 1

12 Boor Haelpatrone vir Versamelaar

Posted: Mon Nov 07, 2022 4:00 pm
by Gideon@1
Goeie dag,

Ek het 'n klompie ou en "baie" oud 12 Boor haelpatrone wat ek skenk aan 'n versamelaar. ( ek kan dit ook uitskiet en mors met iets wat dalk 'n waarde het vir iemand anders !!)

Ek is in Bloemfontein, laat weet as jul belangstel.

Sal fotos stuur via whatsapp vir die wat belangstel. My nr is o83 drie agt 1 48 een 8

Groetnis

Re: 12 Boor Haelpatrone vir Versamelaer

Posted: Sat Nov 19, 2022 8:10 pm
by Gideon@1
Stampie…

Re: 12 Boor Haelpatrone vir Versamelaar

Posted: Mon Nov 21, 2022 7:04 am
by blaser
ek versamel die goed asb stuur fotos 0824916997

Re: 12 Boor Haelpatrone vir Versamelaar

Posted: Mon Nov 21, 2022 8:22 am
by Gideon@1
Goeie dag,
Hulle is geneem.
Groete