Kersfees ete - wat beplan julle?
Posted: Sat Nov 19, 2022 3:08 pm
Dagse Almal
Graag hoor ek wat julle beplan vir Kersfees ete die jaar. Ek het n' skaap boud uitgehou en wil kyk vir tong en gammon volgende week met Black Friday, daar sal dan seker weer klomp specials wees, maar ek is half lus om die tradisie te breek die jaar en iets anders te maak, en dalk daai boud vleise vir Nuwejaarsdag te hou. Se ook wat julle beplan vir poeding, ek lus n' lekker soet storie. n' Maat van my se hy gaan liewer pizza's maak, sy kinders is nog klein en sal dit meer geniet, veral as hulle self hulle eie pizza kan bou.
Groete