Ek het op 'n goeie website afgekom wat die maanstande per dag en per maand gee. Ek sien mens kan die program ook aflaai. Om net te kyk is gratis. Makliker om nou jou jagtogte/visvang te beplan.
http://www.moonconnection.com/moon_phases_calendar.phtml
Groete
H
Gepla met die maan
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Gepla met die maan
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Gepla met die maan
Die meeste Garmin GPS'e het dit ook ingebou as n standaard funksie. Kyk op die "main menu" onder SUN & MOON.
Winners never quit - Quitters never win.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Gepla met die maan
KRUGER MAA RDIE GARMIN WERK NIE IN MY KANTOOR NIE,,, EN EK KAN NIE DIE GARMIN TEEN MY NOTABORD VASSIT EN MET EEN OOGOPSLAG SIEN NIE...LAG LAG LAG
SOMMER NET SO GRAPPIE MAN...LEKKER WEEK AL DIE MANNE WAT SO HARD SOOS EK MOET WERK...
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gepla met die maan
Ja, sou wat wou gee om nou eerder in die veld te wees... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
