Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Jan 11, 2023 12:29 pm
by BasieB
More, lank gewik en weeg om te registreer, maar hier is ek nou...
Agtergrond, ek lees dis belangrik ><)
My eerste geweer gekoop op 17 (ja, ja... pa het gehelp), Musgrave .308; redelik aktief met sportskiet (IPSC). Jag min laaste tyd weens die "gewone" redes.
Deur 'n moeilike finansiele tyd laaste paar jaar, maar weer aan die werk. Moes van baie skietgoed verkoop om aan die lewe te bly, maar het nog genoeg. Jag gewere tans .243, 308 en laaste aankoop 'n 416 Rem (my 60e verjaardag geskenk aan myself!). Herlaai vir alles waarmee ek skiet, behalwe .22 en 12Ga.
Bly tans in Harties, lid by Harties praktiese skietklub en SA Jagters.
Groetes.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 11, 2023 12:55 pm
by Glocked
Welkom Basie, lekker om jou hier te sien.

Sien jou Saterdag !

Marco

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 11, 2023 1:44 pm
by VictorG
Basie , baie welkom en geniet al die lees werk hier.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 16, 2023 3:43 pm
by Jonno300
Baie Welkom Basie!