Page 1 of 2
Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 7:45 pm
by Pappabeer
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:31 pm
by Glocked
Jis, dis mos hoe mens die jaar moet begin....
Baie geluk, mooi bul !
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:42 pm
by DWB
Lekker Dewald!!!
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:48 pm
by Nico Harris
Mooi storie!
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:53 pm
by BeesBreet
Mooi pappabeer!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:59 pm
by Lategan1
Yster, geluk.
Beste.
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 9:06 pm
by Louisdewet
Lekker! Baie geluk Pappa B!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 9:19 pm
by ThinusS
Veels geluk, pragtige bul. Ek het nog nooit 'n buffel dáár gejag nie maar ek het, 35 jaar gelede, 'n paar wonderlike jagte op oorlede Ian Goss se plaas in daardie area geniet.
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 13, 2023 9:30 pm
by Pappabeer
Thinus, ek het self n paar keer op oom Ian se plaas gejag na ek my kursus by hom gedoen het. 12 jaar later op sy sterfbed het ons nog kontak gehad.
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 9:30 am
by Capt. Yoda
Lekker Dewald, bitter mooi bul daai
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 10:48 am
by Eduard Venter
Netjies! Wys maar net weer hoe taai kan 'n buffel wees. Die veld is pragtig groen, lekker om dit op 'n jagfoto te sien.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 1:48 pm
by Koos Barnard
Lekker om die jaar so te begin. Veels geluk!
Mooi loop
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 1:50 pm
by Koos Barnard
Lekker om die jaar so te begin. Veels geluk!
Mooi loop
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 2:21 pm
by Nico de Jager
Baie geluk! Bly jy het hom gekry.
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 14, 2023 2:43 pm
by Pappabeer
Dankie vir die mooi wense manne
Re: Magudu Buffel
Posted: Sun Jan 15, 2023 11:15 am
by ruaanb
Mooi Dewald Ek sien die knie hou mooi

Re: Magudu Buffel
Posted: Sun Jan 15, 2023 10:15 pm
by joe rocket
Sjoe die is 'n mooi bul baie geluk Dewald.
Re: Magudu Buffel
Posted: Mon Jan 16, 2023 4:54 am
by Frederik
Dit is nou hoe mens 2023 moet afskop was seker stresvol gewees na al die reen om die bul dalk te kon verloor.
Re: Magudu Buffel
Posted: Mon Jan 16, 2023 8:24 am
by saswart
Netjies Dewald, mooi buffel, lekker ervaring. Geluk!
Re: Magudu Buffel
Posted: Mon Jan 16, 2023 9:11 am
by Wouter Roets
Lekker Dewie!
Bly dinge het mooi uitgewerk vir jou mnet die prag buffel. Ja nee kyk dit is hoe dinge moet begin die jaar in donker Afrika. Ek sien die Ruger moes toe maar weer die warm pattat uit die kole kom krap.

Kon die ander manne ook darem iets grond toe bring?
Groetnis
Wout
Re: Magudu Buffel
Posted: Mon Jan 16, 2023 7:26 pm
by Pappabeer
Ons kan mos nou verseker nie donker afrika wen nie, so ons buig maar die reëls soos ons kan.
Ja Wouter, die .416 Ruger moes al paar maal ander manne se bollie, en nou myne regmaak. n 400gr Dzombo het sy handrem mooi opgetrek en amper volledig penetreer.
Re: Magudu Buffel
Posted: Tue Jan 17, 2023 7:08 am
by Gian_dP
Geluk PB! Daai is nou 'n ordentlike buffel
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Magudu Buffel
Posted: Tue Jan 17, 2023 12:48 pm
by NicoO
Baie geluk! Klink sommer soos hoendervleis!!
Re: Magudu Buffel
Posted: Fri Jan 20, 2023 11:30 pm
by Jackalsniper
Mooi Foto's Mooi Buffel! Baie Geluk!
Re: Magudu Buffel
Posted: Sat Jan 21, 2023 4:39 am
by Pappabeer
Baie dankie