Page 1 of 1

Babers op kunsaas

Posted: Mon Jan 23, 2023 9:37 am
by Geno
Ons het gister so draai saam met Pine Louw van Orange Fly Fishing Adventures gaan maak op die Oranjerivier.
Ons het grootbek geelvis geteiken maar toe ons sien hul is nie in die area nie, skuif ons fokus babers toe met poppers.
En dit was vet pret!
Hier is n video van 'n paar wat ons gevang het. My 4enhalf jarige laaitie het ook sommer 'n knewel gevang wat hom 'n ruk lank besig gehou het met die Medium aksie stok!

https://fb.watch/idXcdcqKzT/

Re: Babers op kunsaas

Posted: Mon Jan 23, 2023 10:20 am
by Capt. Yoda
Te lekker

Re: Babers op kunsaas

Posted: Mon Jan 23, 2023 11:41 am
by alecjohnson
Ek is jaloers!