Page 1 of 1
GPO - scopes
Posted: Mon Feb 06, 2023 9:30 am
by skollie
Is daar iemand wat dalk ondervinding van die GPO (German Precision Optics) Scopes het?
Ek stel belang in die 1-6x24 van hulle.
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Re: GPO - scopes
Posted: Tue Feb 07, 2023 8:34 am
by Nico Harris
Ek het een gehaad. Bitter goeie glas. Alles het gewerk soos hy moet.
Re: GPO - scopes
Posted: Tue Feb 07, 2023 9:17 am
by skollie
Dankie Nico..... dit help baie
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Re: GPO - scopes
Posted: Tue Feb 07, 2023 9:30 am
by Wouter Roets
Skollie
Op wat se geweer wil jy die teleskoop sit?
Groetnis
Wouter
Re: GPO - scopes
Posted: Tue Feb 07, 2023 9:36 am
by skollie
.375 @ Wouter
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Re: GPO - scopes
Posted: Tue Feb 07, 2023 12:04 pm
by Wouter Roets
Skollie
Persoonlik sal ek n bietjie meer huiswerk doen. Is die maak bekend daarvoor dat hy recoil kan hanteer? Hoe is die naverkoop diens en waarborg? Spesifiek met betrekking in SA. As jy gelukkig is met die antwoorde dan kan jy seker die sneller trek. Persoonlik het ek al net te veel te doen gekry met manne wat gefaal is deur hulle teleskope wat gegaan het met die flavor of the month kopie.
Groetnis
Wouter
Re: GPO - scopes
Posted: Sun Feb 19, 2023 3:28 pm
by Valley Pursuits
I have a GPO Spectra 6 1.5-9x32 on my .375. Glass is very clear and the illuminated reticle brightness adjustment works very well. Obviously I don’t do a lot of dialling on the .375 but what I have done has been spot on and the return to zero perfect. About 200 shots through the rifle so far and no recoil-related issues yet.