Môre almal, wat sou julle sê is die waarde van n Zeiss Classic Diavari 3-12x56 #8 reticle, lyk soos dukkerige duplex en nie die gewone #4 kruis wat gewoonlik in classics is nie. Kondisie soos nuut.
Ek luister by die radio.
Teleskoop waarde - Zeiss Classic
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- aurorabending
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Thu Jul 01, 2021 10:04 pm
Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic
Kan jy my n foto PM?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic
Die teleskoop is nie te koop nie, ek wou net waarde bereken indien ek sou verkoop.Ek weet dat dié teleskope so rondom R12 000 verkoop het n paar jaar terug. Ek persoonlik dink dat met wat nuwe teleskope van china, suid korea ens nou kos, behoort dié Zeiss teleskope nader aan R18 000 te verkoop. Groete

BarendD
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 12, 2016 4:07 pm
Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic
Safari en outdoor het n nuwe Zeiss Conquest V4 3-12 x 56 vir R14600. Myne is gister bestel.Lamtjop wrote: Mon Mar 20, 2023 8:54 am Die teleskoop is nie te koop nie, ek wou net waarde bereken indien ek sou verkoop.Ek weet dat dié teleskope so rondom R12 000 verkoop het n paar jaar terug. Ek persoonlik dink dat met wat nuwe teleskope van china, suid korea ens nou kos, behoort dié Zeiss teleskope nader aan R18 000 te verkoop. Groete