Page 1 of 1

My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 11:01 am
by Reggie Gerber
Nadat ek en my vyf jaarige seuntjie gistermiddag op die skietbaan was het ons sommer n rapala bietjie natgemaak. Met n bietjie hulp van n trotse pa het Matthew hierdie bass uitgehaal. Ek skat hom so tussen 2.5kg en 2.8kg.

Hy was so trots en het hom net vir die foto vasgehou en toe mooi release

Groete

Reggie

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:31 pm
by Geno
Reggie,
S? vir die man ek s? geluk! Dis sommer 'n great vis daardie!

Groete,
Eugene

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:47 pm
by Gerhard
Ja Nee...

Daai is n duk bass.

Baie geluk jong man!!!

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:49 pm
by VdWalt
Mooi man!! Ek sal darem graag een of ander tyd kyk of ek nog
bass kan vang!

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:50 pm
by Vlakvark
Mooi Matthew goed gedoen

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:52 pm
by PITSMIT
great reggie

skud matthew se blad namens die ooms

die oom sou hom natuurlik ge-eet het nie laat gaan het nie ;D ;D

dis darm lekker groot vleisie daai

nogmaals pragtig jongman

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 12:54 pm
by Frederik
Goed gedoen jy kan sien hy's gehaak  ;D

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 1:13 pm
by Reggie Gerber
Dankie ouens

Ja hys regtig n outdoors knapie. Hy sal vir ure sit met sy toy crossbow en probeer duiwe skiet. Weet nog nie wat hy gaan doen as hy eendag een raakskiet ;D

Groete

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 2:09 pm
by VdWalt
Reggie Gerber wrote: Dankie ouens
Ja hys regtig n outdoors knapie. Hy sal vir ure sit met sy toy crossbow en probeer duiwe skiet. Weet nog nie wat hy gaan doen as hy eendag een raakskiet ;D
Groete
Slag en braai oor die oop vlamme !

Re: My seuntjie se grootse bass

Posted: Thu Feb 09, 2012 6:22 pm
by Francois Marais
Reggie

Baie geluk met die GROOTMAN se vis, sommer spoggerig.......

Mooi loop
Francois