Page 1 of 1

Kalahari jag gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2023 11:47 am
by Arnold
Hi Almal

Ek is opsoek na kalahari jagplek vir pa en seuns (moontlik kom die mammas en dogters ook saam).
Laat weet asb as julle van lekker plekke weet wat wild het teen normale pryse ;)

Re: Kalahari jag gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2023 12:03 pm
by WillemS
Arnold

Ek is ook opsoek na dieselfde vir n span van 4, ek en my broer is die seuns...

Dalk is ons gelukkig!!

Re: Kalahari jag gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2023 12:27 pm
by Capt. Yoda

Re: Kalahari jag gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2023 1:48 pm
by Arnold
Capt. Oblivious wrote: Tue Mar 07, 2023 12:27 pm viewtopic.php?t=87589

Daso
Jy is baie gaaf, ek het hom gesien en reeds inligting aangevra. Ek soek maar na meer opsies.

Re: Kalahari jag gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2023 9:54 pm
by win270
Gesels gerus met Ben Remington hier op die forum. Hy behoort julle te kan help.

Re: Kalahari jag gesoek

Posted: Wed Mar 08, 2023 8:29 am
by Ds J
Rondom Stella:

Oom Awie Bruwer 0834597528

Jaco Deetlifs 0723059510



Gemsbokvlakte:

Oom Manna Vorster 0834401336

Eric Cloete 07836578148


(Ek weet nie van pryse nie.)