Page 1 of 1

EGR en Cat verwyder op 2.8 Hilux Ja of Nee

Posted: Fri Mar 10, 2023 11:53 am
by Lamtjop
Vir al die petrol heads, wat is jul opinie oor die EGR se block en nuwe downpipe sonder Cat en wie sal julle aanbeveel suid van die Vaalrivier. Groete