Gesoek: Oryx chassis vir Ruger 10/22

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Gesoek: Oryx chassis vir Ruger 10/22

Post by JGZ »

Dagsê,

Na maande (nee jare) se soek na n KRG bravo vir my 10/22 het ek nou opgegee. Kan iemand my dalk in die regte rigting druk wie my kan uithelp met n Oryx chassis vir n 10/22?

Dankie
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Post Reply