Page 1 of 2

6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 3:16 pm
by Arnold
Ek wil vra dat die ouens wat die kalibers skiet asb hulle gemete H2O dopkapasitiet hier kom sit vir 6.5 doppe.
Asb, ek soek nie QL of GRT getalle nie maar dit wat jy self gemeet het. Ek vind dat die getalle soms 'n paar grein kan wissel en wil juis vasstel of die 6.5PRC en 6.5-284 Norma regtig genoeg verskil dat dit jou dryfmiddel keuse gaan beinvloed.

Terwyl ons dit doen kan ons seker die ander ook invul ...

6.5x47 - 49gr
6.5 Creed - 53gr
260 Rem - 54.7gr
260 AI - 57gr
6.5x55 - 58.4gr
6.5x57 - 59.1gr
6.5x55 AI - 62.12gr
6.5-284 - 67.2gr
6.5 PRC - 67.5 - 69.4gr
6.5 SAUM - 71.62gr
264 WM - 80.2gr

Ek het sommer "rofweg" die getalle gevat wat gegee is en hier die lys opgedateer sodat mens 'n idee kry van waarmee mens werk.

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 3:43 pm
by Capt. Yoda
Iemand sal nou vir jou n google link hier sit

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 3:47 pm
by Arnold
Ek wag ... ;)

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 6:32 pm
by Diesel Dog
6.5x55 58gr h2o LAPUA
6.5x55AI 62.13gr h20 LAPUA

DD

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 6:34 pm
by Johan308
Ek het die 6.5 PRC Lapua doppe gemeet op 67.5gr

Sent from my SM-A326B using Tapatalk

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 6:38 pm
by Gideon@1
6.5x55 Swede 58.62gr H2O Lapua dop in Howa

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 7:34 pm
by JohanvB
6.5 Creedmoor, H20 52.38 lapua

300wm Remmington mod 700, H20 90.08 Rws dop

308 Howa, H20 55.49, pmp dop
H20 56.08, 56.31, twee lapua batches

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 7:50 pm
by Kallie Fernhout
6.5 Saum Gesny met G.A.P reamer norma doppe
71.62gn

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 8:06 pm
by saswart
ALmal vergeet van die 6.5x57...59.1gr

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Thu Mar 16, 2023 8:40 pm
by tripodmvr
Hier is 'n klomp uit my QL brekeninge en is gemete waardes.

65 Creed
52,4; 51,3; 52; 52,9; 52,16; 52,2; 54.05; 52,3; 53,8

260Rem
54,6; 54,7; 54,8; 53,5; 54,7; 55

65x47
49,0

65x55
59,1; 58,3; 58,65; 58,16; 56,5; 53,6; 58,75; 57,6; 69,2; 58,5; 57; 58,5; 58,3; 58; 58,2

Ek is sover by die letter G en kan nog verder soek as dit moet. Sommige volumes is uitskieters en kan moontlik op swak meetmetode wys.

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Fri Mar 17, 2023 6:48 am
by skollie
6.5-284 @ 67.2gr - Lapua doppe

Sent from my SM-S906E using Tapatalk

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Fri Mar 17, 2023 8:02 am
by Wouter Roets
tripodmvr wrote: Thu Mar 16, 2023 8:40 pm Hier is 'n klomp uit my QL brekeninge en is gemete waardes.

65 Creed
52,4; 51,3; 52; 52,9; 52,16; 52,2; 54.05; 52,3; 53,8

260Rem
54,6; 54,7; 54,8; 53,5; 54,7; 55

65x47
49,0

65x55
59,1; 58,3; 58,65; 58,16; 56,5; 53,6; 58,75; 57,6; 69,2; 58,5; 57; 58,5; 58,3; 58; 58,2

Ek is sover by die letter G en kan nog verder soek as dit moet. Sommige volumes is uitskieters en kan moontlik op swak meetmetode wys.
Vat so julle twee oertelnekkies! ;D ;D ;D

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Fri Mar 17, 2023 10:33 am
by Desperatezulu
Gideon@1 wrote: Thu Mar 16, 2023 6:38 pm 6.5x55 Swede 58.62gr H2O Lapua dop in Howa
6.5x55

Lapua: 58.60 gr H2O
Winchester: 57.95 gr H2O

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Sat Mar 18, 2023 5:20 pm
by Arnold
Baie dankie vir almal se bydra! Hierdie bevestig vir my dat die 6.5 PRC maar net n kort 6.5-284 is en dat die 260AI n gatskop rondte is :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Tue Mar 21, 2023 3:11 pm
by Freddie101
6.5x47l =48.5gn H2O lapua doppe

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Tue Mar 21, 2023 8:12 pm
by Arnold
Ek het sommer die eerste plasing opdateer om die informasie mooi bymekaar te hê. Weereens dankie!

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Tue Mar 21, 2023 9:30 pm
by Andre308
Arnold wrote: Sat Mar 18, 2023 5:20 pm Baie dankie vir almal se bydra! Hierdie bevestig vir my dat die 6.5 PRC maar net n kort 6.5-284 is en dat die 260AI n gatskop rondte is :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondte 8)

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 7:18 am
by Gerhardu
6,5 PRC. 69,4gr

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:06 am
by Arnold
Andre308 wrote: Tue Mar 21, 2023 9:30 pm As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondte 8)
Op die 260AI hardloop ek teen 2880 fps met 'n 156gr en gebruik hom tot op so 1.2km, die SAUM gaan daai koeël seker teen so 3000fps kan stoot uit 'n 26" loop met so 10gr meer dryfmiddel. Is die verskil in windskuif die ekstra koste werd?

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 9:10 am
by LUAN
Arnold wrote:
Andre308 wrote: Tue Mar 21, 2023 9:30 pm As ek daardie syfers so kyk dan is die 6.5 SAUM die gatskop rondte 8)
Op die 260AI hardloop ek teen 2880 fps met 'n 156gr en gebruik hom tot op so 1.2km, die SAUM gaan daai koeël seker teen so 3000fps kan stoot uit 'n 26" loop met so 10gr meer dryfmiddel. Is die verskil in windskuif die ekstra koste werd?
Arnold wat is jou 260ai se loop lengte?
Jy moet seker enkel skoot gooi met die lang koele as hy op n kort aksie gebou is

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 9:20 am
by Arnold
LUAN wrote: Wed Mar 22, 2023 9:10 am Arnold wat is jou 260ai se loop lengte?
Jy moet seker enkel skoot gooi met die lang koele as hy op n kort aksie gebou is
Ek het 'n 26" loop en ek moet enkelskoot laai met die rondte wat 77.5mm lank is.

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 9:22 am
by Arnold
Ek dink 'n 28" 6.5 Creedmoor sal ook nogal mooi loop :)

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 11:07 am
by Capt. Yoda
Ek dink die was met n 28"Creedmoor geskiet

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 11:11 am
by Wouter Roets
Capt. Oblivious wrote: Wed Mar 22, 2023 11:07 am Ek dink die was met n 28"Creedmoor geskiet
Daai is maar n beginlading...

Re: 6.5mm dop capasitiet, 6.5 PRC en ander?

Posted: Wed Mar 22, 2023 12:38 pm
by Arnold
Die dag toe Geno ladingontwikkeling vir sy eie Howa 6.5 Creedmoor gedoen het :police: