Page 1 of 1

Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 1:37 pm
by NicoO
Middag manne,

Ek speel al lank met die idee om n red dot sight op een van my bos gewere te sit. By ons op die plaas hier naby Mopanie skiet ek selde verder as 70m. Die norm is gewoonlik so 20-50m..
Ek het vanmore n Aimpoint Micro H2 - 2MOA gekoop, dink om hom op my 7x64 of my 375 te sit.
Ek sien so op die forum daar is redelik baie manne wat gelukkig is met hom?
Groete

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 1:53 pm
by DWB
Hi Nico,

Yes, ek het 2 x H1 Micro en 1 x H2 Micro.

Mal oor hulle!

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 3:23 pm
by Frederik
Dink nie daar is iemand in die land wat die Aimpoints deur hulle stappe gesit het soos Deon/DWB tussen sy 450 Rigby en 404 Jeff nie.
Ek skat Deon het seker al naby 2000 skote deur die twee roere met die Aimpoints of hoe se ek?

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 3:44 pm
by NicoO
Dit is baie goeie nuus! Sal oom Deon terug gaan na n teleskoop vir bosjag na die Aimpoints?

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 4:14 pm
by DWB
Oom se gat! :D

Vir my is dit so eenvoudig soos jy kan kies hoe jy wil jag.

Elke ding het sy beperkinge, maar ek hou daarvan om lekker naby te kan kom en geniet dit dat die Aimpoint nie my aksie bo op versper nie.

Mens kan leer om met hulle akkuraat te kan skiet!

Ek is wel nie gepla of ek iets skiet of nie, maar ek het al 'n paar goeie skote en ook 'n paar swak skote geskiet!

Jip Fred, dink nie daai 2000 skote is vêr af nie.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 5:55 pm
by Pappabeer
Onthou, Oom Deon is maar band vir skop, so 1850 uit daai 2000 was dry fires

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 6:02 pm
by DWB
Hahahahaha jou h#l ;D

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue Apr 11, 2023 7:26 pm
by saswart
Pappabeer wrote: Tue Apr 11, 2023 5:55 pm Onthou, Oom Deon is maar band vir skop, so 1850 uit daai 2000 was dry fires
;D ;D

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Wed Apr 12, 2023 5:43 am
by Frederik
Saswart, ons sal Deon moet loer op die Chrony die naweek by die BASA shoot met sy ladings lyk dit vir my.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Thu Apr 13, 2023 8:26 pm
by NicoO
Hy is op, sal hom die naweek toets!

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Thu Apr 13, 2023 10:57 pm
by Pappabeer
Dit lyk smart Nico

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Fri Apr 14, 2023 5:24 am
by Frederik
NicoO wrote: Thu Apr 13, 2023 8:26 pm Hy is op, sal hom die naweek toets!
Lekker is dit jou 375???

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Fri Apr 14, 2023 6:25 am
by NicoO
Dankie Dewald,
Nee Frederik ek het hom op my 7x64 gesit daai geweer staan die laaste paar jaar net in my kluis, wil hom graag meer gebruik.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Sat Apr 15, 2023 6:18 am
by DWB
Lekker! Pasop! Hy gaan op jou 416 spring!

Gebruik Aimpoint se teiken vir die instel (kan dit aflaai)

En stel hom helderder of dowwer soos dit jou pas.

Ek stel myne 1" hoog op 50m en laat loop!

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Mon Apr 24, 2023 9:15 pm
by B Five
DWB, wat verkies jy die H1 of die H2?
Is daar n rede om die H1 nog te koop?

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 10:09 am
by tau
Lekker manne!!

Ek soek nou 'n aimpoint vir my Ruger .375. Krap nog kop hoe ek gaan mount.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 11:24 am
by Capt. Yoda
tau wrote: Tue May 30, 2023 10:09 am Lekker manne!!

Ek soek nou 'n aimpoint vir my Ruger .375. Krap nog kop hoe ek gaan mount.
Lees net die watsap wat ek jou gestuur het

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 11:34 am
by Ockert1992
tau wrote: Tue May 30, 2023 10:09 am Lekker manne!!

Ek soek nou 'n aimpoint vir my Ruger .375. Krap nog kop hoe ek gaan mount.
Môre julle,

Ek het nou onlangs 'n Aimpoint H2 op my Ruger nr 1 gesit en is sover baie tevrede. Ek moes ook 'n spesiale mount laat maak om hom te kon opsit.

Die AIM Point 9000 reeks is baie makliker om op die Rugers te sit as die H2.

Sien uit om hom in die veld uit te toets.

Groete
Ockert

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 11:47 am
by tau
Ockert1992 wrote: Tue May 30, 2023 11:34 am

Ockert waar het jy mount laat maak vir H2?

My 9000sc is te kort om op my Ruger te pas met standaard mounts die buis is te kort. EK het daardie toets reeds gedop.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 1:19 pm
by Ockert1992
tau wrote: Tue May 30, 2023 11:47 am

John, by Thor Engineering. Ek wou 'n enkel kort rail laat maak wat net in die een mounting bracket pas, maar oor die manier hoe die Ruger monterings werk en vas maak het ons toe 'n kort rail gemaak wat op altwee ring brackets monteer.

Jy het die 9000L nodig vir die Ruger M77 aksie.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 1:28 pm
by DWB
Die Ruger mount "clamp" tog mos vas op die voorste brug? Laat hulle die Aimpoint se eie mount af skroef en 'n Ruger mount masjineer wat op die Aimpoint vas skroef en dan op die geweer se brug vas klamp.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 3:09 pm
by tau
DWB wrote: Tue May 30, 2023 1:28 pm Die Ruger mount "clamp" tog mos vas op die voorste brug? Laat hulle die Aimpoint se eie mount af skroef en 'n Ruger mount masjineer wat op die Aimpoint vas skroef en dan op die geweer se brug vas klamp.
Wie is hulle? :laugh: :laugh: :laugh:

Siebert praat ook van hulle en sy pelle en ouens en mense...dank besef hy dit is RSA en nie USA en Longrange hunter nie maar Jaracal :laugh:

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 3:11 pm
by tau
Ockert1992 wrote: Tue May 30, 2023 1:19 pm
tau wrote: Tue May 30, 2023 11:47 am
Ockert1992 wrote: Tue May 30, 2023 11:34 am
Môre julle,

Ek het nou onlangs 'n Aimpoint H2 op my Ruger nr 1 gesit en is sover baie tevrede. Ek moes ook 'n spesiale mount laat maak om hom te kon opsit.

Die AIM Point 9000 reeks is baie makliker om op die Rugers te sit as die H2.

Sien uit om hom in die veld uit te toets.

Groete
Ockert
Ockert waar het jy mount laat maak vir H2?

My 9000sc is te kort om op my Ruger te pas met standaard mounts die buis is te kort. EK het daardie toets reeds gedop.
John, by Thor Engineering. Ek wou 'n enkel kort rail laat maak wat net in die een mounting bracket pas, maar oor die manier hoe die Ruger monterings werk en vas maak het ons toe 'n kort rail gemaak wat op altwee ring brackets monteer.

Jy het die 9000L nodig vir die Ruger M77 aksie.
Ok dankie. Die 9000SC en my Ar15 loop bitter mooi saam so 'n H2 sal mooi loop op die .375

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Tue May 30, 2023 3:22 pm
by DWB
Guy van MRST in Pretoria sal een kan maak. Maar ek weet dis bietjie vêr.

Re: Aimpoint Micro H2

Posted: Wed May 31, 2023 8:02 am
by tau
DWB wrote: Tue May 30, 2023 3:22 pm Guy van MRST in Pretoria sal een kan maak. Maar ek weet dis bietjie vêr.
Dankie.

Ek ken vir Guy van The Croods. Hy het ook baie ideas.