Page 1 of 1

Help asb met identifikasie?

Posted: Wed Apr 19, 2023 9:32 pm
by Fanta300
Ek moet hoerdie nagsig vir ‘n kliënt verkoop maar weet nie wie hom gemaak het. Geen naam of iets op hom nie, net die nommer soos op die foto. As ek hom aanskakel kom net ‘n rooi kruishaar op.
9C3E5441-88C0-4BFE-8B7E-5502E150B557.jpeg
Dankie

Re: Help asb met identifikasie?

Posted: Wed Apr 19, 2023 9:43 pm
by tripodmvr

Re: Help asb met identifikasie?

Posted: Thu Apr 20, 2023 8:14 am
by Capt. Yoda
Lyk soos een of ander Yukon produk