Page 1 of 1

BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Sun Feb 12, 2012 7:03 pm
by gideon
Hallo manne.

Ek het 'n klompie blesbokke om te skuif in die 2012 jagseisoen. Ek het jagte beskikbaar vir groepe van 6 tot 8 jagters.

My pakket sluit die volgende in. 1 blesbok, 2 nagte verblyf, jag voertuig en slagfooi. Dit is volledig toegeruste verblyf al wat jy bring is eie kos ens. Ek stel my gewere beskikbaar vir die manne wat dalk nie 'n roer het nie.

Prys R1500 pp.

Groete

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Sun Feb 12, 2012 7:07 pm
by Boogjagter
Dagse Gideon

Waar in die noord-oos Vrystaat is jou jagplek? Kan mens in die week ook kom?

Groete

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Sun Feb 12, 2012 8:59 pm
by Dawid
Gideon,

Dis regtig n goeie prys. Met dit gaan jy nie nodig he om bokke te skuif nie glo ek. Wat is die prys net vir interresantheid indien n 2de bok bykom??? Baie manne wil oor die algemeen graag n tweede een ook skiet....weet mos hoe werk dit, as die eerste geval het is daar nie keer nie.  ;D ;D

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Mon Feb 13, 2012 1:19 pm
by gideon
Middag manne. Ek gaan sommer almal se vrae probeer beantwoord. Dit is in Frankfort. Ons doen dit as pakket met verblyf vir twee aande wil nie graag net dagjagte doen nie. Sal week trips ook kan doen maar slegs in die junie julie skoolvakansie. N twede bok sal vir R850 gaan. Pm my as daar nog vrae is. Groete.

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Tue Feb 14, 2012 5:16 pm
by Truvelloman
Hi Gideon

Is daar pryse vir troffee en nie? En het jy troffee ramme?

Groete

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Thu Feb 16, 2012 10:08 pm
by gideon
Trevelloman. Die prys is vir ramme of ooie daar is groot ramme wat geskiet moet word maar ek kan nie waarborg dat hulle trofees is nie.

Re: BLESBOKJAG IN DIE NOORD-OOS VRYSTAAT

Posted: Sun May 05, 2013 9:26 pm
by gideon
Naand manne ek het nog een nwk beskikbaar in julie. Die prys is bietjie meer as laasjaar twee aande verblyf met een blesbok plus alle slag dag en bakkiefooie ingesluit R1700 pp.