Page 1 of 1

Goulash

Posted: Fri May 05, 2023 1:46 pm
by JohanvB
Uit watter gedeelte van bok sou mens goulash sny??

Dankie

Re: Goulash

Posted: Fri May 05, 2023 1:55 pm
by Capt. Yoda
Skouer of chuck

Re: Goulash

Posted: Fri May 05, 2023 3:30 pm
by Chris (vdB)
Ek sal liewer se topside

Re: Goulash

Posted: Fri May 05, 2023 3:57 pm
by Francoisv
Wat jy ookal gebruik, rol hom in koekmeel en braai in botter/olyf olie. Dan maak jy jou goulash met hom. Maak hom sag.

Shoot straight


Re: Goulash

Posted: Mon May 08, 2023 1:53 pm
by NicoSmit
Topside is jou beste snit vir Goulash en Stirfry

Re: Goulash

Posted: Tue May 09, 2023 11:06 am
by Giepie
Francoisv wrote: Fri May 05, 2023 3:57 pm Wat jy ookal gebruik, rol hom in koekmeel en braai in botter/olyf olie. Dan maak jy jou goulash met hom. Maak hom sag.
Dankie hiervoor. Ek het gisteraand rooibok goulash gemaak en die blokkies eers in koekmeel gerol. Dit het baie lekker uitgekom. (Ek moet bely, ek het van Denny se sakkies Cook in Sauce gebruik, die Mild Malay. Ek is nie 'n fancy chef nie.) ;D