Page 1 of 1

Semi auto- ek benodig n Gunsmith wat semi verstaan

Posted: Wed May 10, 2023 4:05 pm
by Cobus(Cobb)
My semi se locking-block het gebreek, ek kan nie rerig sien hoekom nie behalwe dat die geweer baie "nie skoon" was nie.
Die part moet gemaak word aangesien dit nie oor n toonbank gekoop kan word nie,.
Ek nodig dus om met so Gunsmith wat semis mooi verstaan, te kan gesels hieroor.....as jy van iemand weet, stuur my sy nommer asb

Cheers

Re: Semi auto- ek benodig n Gunsmith wat semi verstaan

Posted: Wed May 10, 2023 4:30 pm
by Witpietskiet
Dalk Rescomp

Re: Semi auto- ek benodig n Gunsmith wat semi verstaan

Posted: Wed May 10, 2023 7:34 pm
by Alwin
As jy mag uitlap watter geweer of aksie dit is, kan dit dalk help. Alle semi-outos is nie dieselfde nie...

Re: Semi auto- ek benodig n Gunsmith wat semi verstaan

Posted: Wed May 10, 2023 8:23 pm
by Cobus(Cobb)
Ek benodig info oor die Locking block in n semi wat teen die bokant van die loop lock en dan weer release sodat jou hele sluitstuk met gas of inertia terugkom..... die info kan my leer of touwys maak oor hoekom so lock breek en wat staan my tedoen om dit te voorkom.

Cheers