leupold 1-4 vari x ii - wat kan ek verwag?
Posted: Wed May 17, 2023 4:09 pm
Ek word 'n Leupold 1-4 x 20 Vari x ii aangebied vir R3000.00. Is daar iets wat ek dalk moet weet voordat ek betaal. Ek koop die teleskooop as'n ekstra vir my AR.
Is daar dalk "fakes" van die spesifieke teleskope waarvan ek moet weet?
Het iemand dalk ondervinding met die teleskoop?
Is die prys om en by regverdig?
Dankie!
Is daar dalk "fakes" van die spesifieke teleskope waarvan ek moet weet?
Het iemand dalk ondervinding met die teleskoop?
Is die prys om en by regverdig?
Dankie!