Page 1 of 1
Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 4:34 pm
by Ben Remington
Goeie dag...
Hier is so paar fotos van my en 'n maat se jag eergister ...kalibers gebruik is 25-06, 308, en 223. Ek het 'n geleentheid gekry op 'n mooi kudubul ook...
Groetnis
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 4:36 pm
by Ben Remington
.....
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 4:38 pm
by Ben Remington
.......
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 4:39 pm
by Ben Remington
.....
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 5:19 pm
by Capt. Yoda
Baie mooi Koedoe Ben, baie geluk!
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 5:54 pm
by benniemyburgh73
Capt. Oblivious wrote:Baie mooi Koedoe Ben, baie geluk!
Baie dankie...die kudu se skiet was glad nie in die beplanning nie...



Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Thu May 25, 2023 8:57 pm
by ruaanb
Netjies Ben!
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Fri May 26, 2023 6:48 am
by Toyrsi
Baie geluk Ben.
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Posted: Fri May 26, 2023 7:45 am
by Johan Nel
Ongelooflike mooi fotos. Dankie dat jy sit met ons kom deel het Ben.