Beste geweer sling v jag

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Beste geweer sling v jag

Post by Eight »

Wat kan jul aanbeveel as n sling om n geweer van so 5kg te dra wat gemaklik is en nie van jou skouer af gly nie asb.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by Mellies »

Butler Creek Featherlight
92284AD4-1759-4C0F-9879-B72795ADE526.jpeg
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by Capt. Yoda »

Ek gebruik baie selfde as Mellies net die comfort stretch
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by Albertdwk »

Ek gebruik die op amper al my gewere, het hul nog wel net by die Skietwinkel gesien. Vind dit moeilik om nou met 'n ander een te jag.

https://skietwinkel.co.za/pi124/ci37/fi ... sling.html

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Beste geweer sling v jag

Post by Apie »

Al die opsies hierbo is lekker!

Ek verkies die suede leer tipe wat super sag en lekker breed oor jou skouer is met die duimgat as jy lang afstande stap.

Daai Butler Creek modelle met die rek is lekker, net gevind as ‘n roer baie swaar is hy baie kan bons. Hoeveel baie swaar was is ‘n 308 plankgeweer in oorspronklike kolf met Lynx 6-24 op.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Tue May 30, 2023 6:18 am, edited 1 time in total.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Beste geweer sling v jag

Post by Pappabeer »

Die butler creek slings dra gemaklik. Ek het egter met twee van myne gesien dat die skiksel tussen die webbing en die nuprene lostrek, wat ek toe net by n canvas plek laat oorstik het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
McD2304
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Wed May 08, 2024 8:04 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by McD2304 »

toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Beste geweer sling v jag

Post by toxicsox »

NIGGELOH Backpack

Gebruik hierdie al vir 'n paar jaar. Gebruik hom as 'n gewone sling oor die skouer. Ook as ek klaar gejag het en huistoe loop of vêr in die Karoo agter springbokke aanstap. Sal nie weer iets anders gebruik vir my ligter gewere nie.

https://www.twinboreagencies.co.za/prod ... -gun-sling

Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Beste geweer sling v jag

Post by tripodmvr »

@toxicsox. Hoe maak jy die band los om die geweer te gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply