Page 1 of 1

Sako 222. Vith 120. 50 gr Nosler BT

Posted: Tue May 30, 2023 8:12 pm
by Konrad
Goeie naand almal.

Kan julle my asb help met my lading vir my Sako 222?
Ek kry nie n mooi groepering nie.

Die info is as volg.
Skiet sonder silencer.
Sako 222
Sako Doppe
cci400 primer
Vith 120
Nosler BT 50gr
Loop lengte - 23 1/2"
Dop lengte - 43.01mm
Dop gewig - 96.9gr
Dop gewig met water - 124.6gr
TPL - 54mm
Spoed is as volg
19gr - 2983fps
19.5 - 3079fps. Redelike groepering Kleiner as duim.
20 - 3162fps
20.2 - 3205fps
20.5 - 3254fps. Redelike groepering Kleiner as duim.

Baie dankie by voorbaat.
Konrad

Re: Sako 222. Vith 120. 50 gr Nosler BT

Posted: Tue May 30, 2023 8:54 pm
by tripodmvr
Ek het jou 'n antwoord gestuur per PM.