Page 1 of 1

22-250 hoër node hulp asb: Stadige lot S365

Posted: Fri Jun 09, 2023 1:08 pm
by JGZ
Goeiedag

Kan julle my dalk help met n hoër node? S365 lot 102 lyk my is maar stadig.

22-250
70gr Berger VLD target
Loop lengte 608mm
Lapua dop kapasiteit 45.46 gr
Lapua dop lengte 48.34mm
TPL 63.75mm
Gemeet op ogive is 52.80mm

CCI200 primer
S365 lot 102

Spoed gemeet met Magneto speed. Temp was rondom 17C gewees buite.

36.5gr het 2967 fps gelewer gemiddeld.

Groepering is uitstekend maar die spoed is baie stadig. Is daar dalk n hoër veilige node?

By voorbaat dankie

Re: 22-250 hoër node hulp asb: Stadige lot S365

Posted: Fri Jun 09, 2023 2:40 pm
by tripodmvr
Daardie lading is op 'n node, maar druk is by 36K psi.

38,2gr en spoed van 3120vps. Druk 42K psi.

40,9gr en 3362vps. Druk 53K psi. Dop is 106% vol, so dit gaan crunchies wees as jy die koeël indruk. Dit kan slegs 'n probleem wees as die koeël uitgedruk word. Ek sou eers kyk wat maak 40gr, synde die brandtempo dalk mag toeneem.

Re: 22-250 hoër node hulp asb: Stadige lot S365

Posted: Fri Jun 09, 2023 4:34 pm
by JGZ
Baie dankie! Ek laai en kyk

Re: 22-250 hoër node hulp asb: Stadige lot S365

Posted: Sat Jun 10, 2023 11:03 am
by JGZ
38.2 gr lewer 3160 fps. Dink ek gaan 38.3 gr probeer.

40gr lewer 3338 fps. Sal 40.2gr my daar kry?

Re: 22-250 hoër node hulp asb: Stadige lot S365

Posted: Sat Jun 10, 2023 12:24 pm
by tripodmvr
31.7 of 31.8 vir 3120vps. Brandtempo het vinnig toegeneem.

40.3 vir 3361vps