Page 1 of 1
Eerste Leerie
Posted: Mon Feb 13, 2012 6:45 pm
by Beyers
My eerste leerietjie
Gevang in Swartkopsrivier op Strikepro Taistick

Re: Eerste Leerie
Posted: Mon Feb 13, 2012 6:59 pm
by henried
Ek voel oor ? leervis soos ek oor ? takbok voel....
Baie geluk.
Re: Eerste Leerie
Posted: Mon Feb 13, 2012 7:00 pm
by Peter OMoore
Hi hoop dis die eerste van baie!
Tai stick ook my go-to topwater lure.
Soek daai groot manne!
Re: Eerste Leerie
Posted: Mon Feb 13, 2012 7:03 pm
by Gerhard
Baie geluk.
Hulle is nog op my bucket list van visse om te vang...
Re: Eerste Leerie
Posted: Mon Feb 13, 2012 7:20 pm
by Marc
Beyers
BAIE GELUK !
Nederige begin = goeie dinge in die toekoms.
Van hier af raak hul net grooter ! { Die vis en die ervaring !}
Stywe Lyne
Marc
Re: Eerste Leerie
Posted: Tue Feb 14, 2012 9:00 am
by theedge
Beyers
Ek het dit nou geniet - die eerste gedagte as n man die hoofie lees is die man het n mooi vis geland - dan die foto en die besef jy het die vis vang geniet. Lekker om te sien dat self die kleintjies sin maak - mooi een. So net vir die inligting die manne het geroer onder die grunters in swartkops die naweek 4 - 5 kg ouens uitgekom en nie net een of twee nie.
Re: Eerste Leerie
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:33 am
by grumpy
Baie mooi. Altyd lekker as dit jou eerste een is.