Page 1 of 1

7 MM Rem Mag

Posted: Sun Jun 11, 2023 9:41 am
by Pieterburger
More Manne,

Hoop iemand sal my kan help met die berekening van die volgende:

Sako 7 mm Rem Mag
Koeel Hornady 175 gr ELD X
Maak Dop Norma doppe met n H2O van 87.66
Dop lengte 63.30 mm
Slagdop Federal 215 Mag
TPL 86.5 gelaai
Loop Lengte 668 mm
Kruit Vithavuori N560
Lading 62 gr
Spoed 2804 , 2828, 2808 gemeet met Magneto
Temp 16

Ek het ongelukkig net 1 lading vir spoed geskiet.

Jul hulp sal waardeer word.

Groete
Pieter Burger

Re: 7 MM Rem Mag

Posted: Sun Jun 11, 2023 12:21 pm
by Dale SH
Your closest node is
62.8 grains
2847 fps
50500 psi

Re: 7 MM Rem Mag

Posted: Sun Jun 11, 2023 1:22 pm
by Apie
Dis nou ‘n lekker vlakte lading/roer!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 7 MM Rem Mag

Posted: Sun Jun 11, 2023 1:53 pm
by Capt. Yoda
Gooi bq vir ons n foto van daai roer asb. Ek begin voel ek kort n sako in 7mm