Page 1 of 2

Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 3:56 pm
by saswart
Sienende dat daar 'n oopvisier bende is sal ons maar 'n red dot bende ook begin om nie die klasiek uit die oopvisier te haal nie...
67d55e05-588d-4c1e-a8ae-4f5559cbe796.jpg
458 Express, 500 gr Peregrine , Bosbok, regter horing 19 4/8 duim, links 18 6/8stes

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 3:56 pm
by DWB
Stephen jou Bloody Agent!!!!!! Dis 'n monster!!!!!

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 3:59 pm
by DWB
Ek kan seker ook maar aansluit.
Aimpoints 3.jpg

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 4:23 pm
by Dash431
Dit is wraggies n monster! Baie netjies Stephen.

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 5:22 pm
by Pappabeer
Baie geluk met daai besonderse bosbok Stephen!

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jun 12, 2023 5:27 pm
by Pappabeer
Duiker n paar jaar terug

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 8:59 am
by Nico de Jager
Pragtige trofee! Baie geluk.

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 9:06 am
by saswart
Pappabeer wrote: Mon Jun 12, 2023 5:22 pm Baie geluk met daai besonderse bosbok Stephen!
Thanks Dewald en Dash

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 9:13 am
by Wouter Roets
Stephen

Daai is voorwaar n mooi trofee. Baie geluk!

Groetnis
Wouter

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 9:26 am
by Koos Barnard
Dagsê
Hier is 'n springbok wat ek in 2016 in die Noord-Kaap geskiet het en die vlakvark is in 2020 naby Musina geskiet.
Mooi loop

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 4:33 pm
by Frederik
Image

My 458 lott links met Trijicon SRO en Deon se 450 Rigby en Aimpoint 2

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jun 13, 2023 4:54 pm
by tau
saswart wrote: Mon Jun 12, 2023 3:56 pm Sienende dat daar 'n oopvisier bende is sal ons maar 'n red dot bende ook begin om nie die klasiek uit die oopvisier te haal nie...

67d55e05-588d-4c1e-a8ae-4f5559cbe796.jpg

458 Express, 500 gr Peregrine , Bosbok, regter horing 19 4/8 duim, links 18 6/8stes
Pragtig!!!

Re: Red dot bende

Posted: Tue Dec 12, 2023 4:11 pm
by ThinusS
Vlakvark met 9.3x62 en Lynx RDR-2 red dot.

Image

Jong koedoebul met Parker Hake .375 H&H, Lynx RDR-2 red dot.

Image

Blouwildebeesbul met Parker Hale .375 H&H, lynx RDR-2 red dot.

Image

Swarwildebees bulletjie met Winchester .416 rem mag, Aimpoint micro H1.

Image

Re: Red dot bende

Posted: Tue Dec 12, 2023 10:12 pm
by Diesel Dog
Nog nie met die red dot geskiet nie .



DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: Red dot bende

Posted: Mon Jan 12, 2026 5:53 pm
by ThinusS
Ek het vanoggend die vark met my .416 rem mag met 'n 350gr Spoor koeël, gejag. Trompsnelheid ±2500vps. Afstand ±120m.

Image

Re: Red dot bende

Posted: Mon Jan 12, 2026 8:01 pm
by DWB
Lekker

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jan 13, 2026 1:56 pm
by tau
Baie geluk.

'n Aimpoint is 'n wonderlike ding!!!

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jan 13, 2026 2:06 pm
by DWB
Ek het ook darem 3 Januarie my rekening vir die jaar oop gemaak.

Eerste vark op 1.5m in die mielies en die 2de een seker op so 12m in die plantasie waar sy oor 'n pad gespring het.
WhatsApp Image 2026-01-03 at 12.42.02.jpeg

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jan 13, 2026 3:50 pm
by ThinusS
Netjies!

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jan 13, 2026 4:56 pm
by Capt. Yoda
Lekker Deon!

Re: Red dot bende

Posted: Tue Jan 13, 2026 6:19 pm
by DWB
Ja die manne is nogal negatief as jy al een is tussen 35 wat die enigste 2 otte vir die dag drop 😉

Re: Red dot bende

Posted: Wed Jan 14, 2026 7:25 am
by Wouter Roets
Lekker Deon!

Re: Red dot bende

Posted: Wed Jan 14, 2026 12:25 pm
by saswart
DWB wrote: Tue Jan 13, 2026 2:06 pm Ek het ook darem 3 Januarie my rekening vir die jaar oop gemaak.

Eerste vark op 1.5m in die mielies en die 2de een seker op so 12m in die plantasie waar sy oor 'n pad gespring het.

WhatsApp Image 2026-01-03 at 12.42.02.jpeg
Geluk! Ek vra namens 'n paar manne, gaan jy met daai oranje bolt knob aanhou skiet? Is dit 'n ping pong bal?

Re: Red dot bende

Posted: Wed Jan 14, 2026 12:45 pm
by Frederik
saswart wrote: Wed Jan 14, 2026 12:25 pm
DWB wrote: Tue Jan 13, 2026 2:06 pm
Geluk! Ek vra namens 'n paar manne, gaan jy met daai oranje bolt knob aanhou skiet? Is dit 'n ping pong bal?
Sodat jy die slot mooi kan sien in daardie donker denne woude. :laugh:

Re: Red dot bende

Posted: Wed Jan 14, 2026 1:02 pm
by Capt. Yoda
hahah ping pong bal

Aimpoint verloop hulle, ek dink Tikka het ook op n kol verkoop