Page 1 of 1

Bosvark

Posted: Tue Jun 13, 2023 3:07 pm
by oomsarel
Hi Ouens, het iemand Bosvark kaaswors resep asb. ???

Re: Bosvark

Posted: Tue Jun 13, 2023 4:29 pm
by Viking
Crown national se kassegriller het die resep op die speserypak.

Re: Bosvark

Posted: Tue Jun 13, 2023 4:49 pm
by Chris (vdB)
Ek gebruik ook Crown se Kasegriller, maar ek gooi 500g knoffel ook by daai 18kg wat die pak maak en ook so bietjie Ouma Boerewors spice. Ek hou van bietjie meer spice in al my goed.