Page 1 of 1

Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop

Posted: Sun Jun 25, 2023 9:52 pm
by Drover
Ek verkoop die basies nuwe Weihrauch HW 30 S Windbuks

Ek het dit gekoop vir my seun om sportskiet te doen maar dit het nooit gebeur nie.
Die geweer is basies nuut, hy het net 'n paar skote geskiet met die windbuks.
Nuwe prys is nou al oor R7k, ek verkoop teen billike R4 500
Ek woon in Durbanville en is ook gereeld in George area.

I have a basically new Weihrauch HW 30 S Air Rifle for sale. Made in Germany and used for sport shooting.
I bought this for my son to take up air rifle sport shooting but it never materialised.
The air rifle is basically brand new and was only used a few times to shoot targets for fun.
New Price is over R7k, selling for R 4 950, courier for buyer's account.
I am in CT - Durbanville area but also travel to George often.

Please contact me on 0eight3 255 three568
1.jpeg
2.jpeg
3.jpeg

Re: Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop

Posted: Mon Jun 26, 2023 4:25 am
by JF123
Drover wrote: Sun Jun 25, 2023 9:52 pm Ek verkoop die basies nuwe Weihrauch HW 30 S Windbuks

Ek het dit gekoop vir my seun om sportskiet te doen maar dit het nooit gebeur nie.
Die geweer is basies nuut, hy het net 'n paar skote geskiet met die windbuks.
Nuwe prys is nou al oor R7k, ek verkoop teen billike R4 500
Ek woon in Durbanville en is ook gereeld in George area.

I have a basically new Weihrauch HW 30 S Air Rifle for sale. Made in Germany and used for sport shooting.
I bought this for my son to take up air rifle sport shooting but it never materialised.
The air rifle is basically brand new and was only used a few times to shoot targets for fun.
New Price is over R7k, selling for R 4 950, courier for buyer's account.
I am in CT - Durbanville area but also travel to George often.

Please contact me on 0eight3 255 three568
Dagsê
Ek sal dit neem

Re: Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop

Posted: Mon Jun 26, 2023 8:18 am
by saswart
Sou koop nie gebeur, sal ek ook belangstel

Re: Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop

Posted: Mon Jun 26, 2023 8:35 am
by Geno
Dis n fantastiese geweer wat baie baie akkuraat is en sy sneller is ongelooflik vir 'n windbuks. My kinders het ook een.

Re: Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop

Posted: Mon Jun 26, 2023 9:10 am
by Drover
saswart wrote: Mon Jun 26, 2023 8:18 am Sou koop nie gebeur, sal ek ook belangstel
Dankie, ek het reeds belangstelling gekry, ek laat weet as hy nie verkoop nie

Re: Weihrauch HW 30 S Air Rifle Te Koop - Sold

Posted: Wed Jun 28, 2023 10:54 am
by Drover
Sold