Night sights vir CZ85 pre B
Posted: Thu Jun 29, 2023 9:33 pm
Dagse vriende. Graag verneem ek wat se planne die manne al gemaak het om die standard swart visiere te verander om makliker sigbaar in donker te wees.
Ek is bewus van die "aftermarket" visiere wat beskikbaar is maar breek dit my budget tans.
Ek hou kommentaar dop, groetnis.
Ek is bewus van die "aftermarket" visiere wat beskikbaar is maar breek dit my budget tans.
Ek hou kommentaar dop, groetnis.