Page 1 of 1

Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:41 am
by Ben Remington
Goeie dag aan almal...

Ek en Myburgh was Kalahari toe vir 'n dag of twee. Soos altyd was dit baie lekker saam my klong....ons het elkeen 'n blouwildebees geskiet en Myburgh 'n paar varke.

Groetnis

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:42 am
by Ben Remington
...........

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:44 am
by Ben Remington
...........

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:45 am
by Ben Remington
.............

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:47 am
by Ben Remington
..............

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:48 am
by Ben Remington
.........

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:50 am
by Ben Remington
.........

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:51 am
by Ben Remington
............

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 10:52 am
by Ben Remington
........

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 11:06 am
by honda2
Jou fotos is pragtig. Geluk met julle mooi bokke en varke.

Sent from my CPH2273 using Tapatalk


Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 11:11 am
by benniemyburgh73
honda2 wrote:Jou fotos is pragtig. Geluk met julle mooi bokke en varke.

Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Baie dankie...Kalahari altyd lekker.Image

Sent from my SM-A736B using Tapatalk


Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 11:17 am
by Jaco Bezuidenhout
Baie dankie vir die deel Ben,pragtige fotos.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Sun Jul 09, 2023 9:26 pm
by Basjan123
Die klong raak nou mooi groot! Pragtige foto's dankie vir die deel. .

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Mon Jul 10, 2023 6:54 am
by Toyrsi
Mooi bokke en n mooi ot ook.
Baie mooi fotos.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Mon Jul 10, 2023 4:52 pm
by partner
Ai.Ben. Baie groot dankies vir die deel en pragtige fotos. En geluk ook met diere wat geskiet is. Wat n groot voorreg om saam met jou seun te kan jag.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Mon Jul 10, 2023 8:39 pm
by Carl
Geluk met mooi diere gejag en goeie fotos.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Mon Jul 10, 2023 9:07 pm
by joe rocket
Ek wonder hoeveel varke het Myburgh al geskiet. Mooi bloubees en vark Ben baie geluk. Ek wonder ook hoekom het jy my nie al aangeneem nie. Stuur groete vir Ruger.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Tue Jul 11, 2023 10:57 am
by saswart
Geluk Ben en Myburgh! Die Kalahari lyk mooi die jaar!

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Wed Jul 12, 2023 8:25 am
by Frederik
Pragtig, verstom my altyd dat julle sulke mooi varke kry daar neem aan hulle gaan net meer word met die afgelope paar jare se reens.

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Thu Jul 13, 2023 12:05 pm
by Capt. Yoda
Frederik wrote: Wed Jul 12, 2023 8:25 am Pragtig, verstom my altyd dat julle sulke mooi varke kry daar neem aan hulle gaan net meer word met die afgelope paar jare se reens.
Da was 12 of dalk bq meer jaar terug nie n vark van n dag oud nie nou loop hulle van Kuruman tot bo teen Botswana vrot. Daar is dele wa jy amper nie in die nag meer op n grondpad vinnig kan ry nie, grootste varke in my lewe by Mccarthys rest gesien

Soos altyd baie mooi fotos Ben

Re: Kalahari was weer lekker.

Posted: Thu Jul 13, 2023 1:18 pm
by Malan123
Capt. Yoda wrote: Thu Jul 13, 2023 12:05 pm
Frederik wrote: Wed Jul 12, 2023 8:25 am Pragtig, verstom my altyd dat julle sulke mooi varke kry daar neem aan hulle gaan net meer word met die afgelope paar jare se reens.
Da was 12 of dalk bq meer jaar terug nie n vark van n dag oud nie nou loop hulle van Kuruman tot bo teen Botswana vrot. Daar is dele wa jy amper nie in die nag meer op n grondpad vinnig kan ry nie, grootste varke in my lewe by Mccarthys rest gesien

Soos altyd baie mooi fotos Ben
Neeman, ek het dan al 15 jaar terug varke in Van Zylsrus geskiet dat dit bars!