Page 1 of 1
Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Tue Feb 14, 2012 5:12 pm
by Truvelloman
Hallo manne
Hier is vi al die sa manne wat wil leke jag in Nam.
Die plaas is 8000ha, en ook nou 2500ha davan toegespan met baie elande, kudus en gemsbokke en varke.
Presies van JHB af tot opi plaas 1700km, dit klink dalk ver mar glo my elke bietjie die moeite werd.
Dagfooie beloop R280 in n selfsorg kamp. Al wat dan bykom is die diesel wat uitgery word vi die periode, word dan net betaal.
Koelkamer beskikbaar en wild word direk geslag en in die koelkamer gehang.
Die plaas is gele 70km van Grootfontein af.
Stap jag n groot moet, 95% van die wild word per voet geskiet.
Groot monster eland bulle gan vi R8500 ongeag hoe groot die lyf of horings.
Laat weet my as julle belangstel
Groete
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Tue Feb 14, 2012 5:15 pm
by GreyGhostGear
Truvello,
Klink lekker hoor! Is daar net Elande beskikbaar of hoe lyk die ander wild pryse ens?
Groete,
Petrie.
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Wed Feb 15, 2012 10:11 am
by 168 Supremacy
Truvelo
Ek stel belang het jy enige kontak nommers en hoegaan ons te werk om besprekings te maak. So twee van die monsters ek en 243 Songdaug wil die jaar regtig groot Eland bulle plat trek.
Groete
Wynand
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Wed Feb 15, 2012 10:22 am
by 168 Supremacy
Truvelo
Korreksie kom ons maak die 4 Elande.
Groete
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Mon Feb 27, 2012 9:32 pm
by Hilux01
T
Waar kan ons pryslyste ens in die hande kry?
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Tue Feb 28, 2012 6:59 am
by Truvelloman
hi manne
pryse loop soos volg:
Kudu Bulle R3500
Kudu Koeie R2500
Gemsbokke R2800
Eland Koeie R5000
Eland Bulle 350kg+ uitslag R8500
Eland Bulle 350kg - uitslag R7500
Vlakvarke R500
alle pryse is ongeag hoe groot die horings is, geen ekstra vir trofee diere nie
dagfooie beloop R280 per persoon per dag in selfsorg jaghuisie'
maximum 4 jagters
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Fri Sep 21, 2012 3:23 pm
by jgnel
Het jy mooi elandbulle? Stuur asb email adres.
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 1:42 pm
by PieterNam
Middag. Sal julle asb 2015 pryse aan stuur?
pengelbrecht1@na.ccsabco.com
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 1:58 pm
by Geno
As jy vir Truvelloman soek, Google net "No.1 RW eland" Jy gaan omtrent 600 links kry waar hy die fotos gepost het.
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 2:00 pm
by VdWalt
Is dit die eland met die strepe op....?
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 2:03 pm
by Capt. Yoda
Seker die een. Hy was ook al in elke boek in die werled
http://gametrails.org/wp-content/uploads/2013/08/Publication-elandeded....jpg
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 2:10 pm
by Pappabeer
shame...
Dink jy sy hare is so oranje geperoxide om by die eland se kuifkleur te pas?
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 6:52 pm
by Boesman10
Net 1943 km van die Kaap af of 'n lekker retoer trip van 3886 km. Teen 9km/l diesel sal dit my net R5181 kos vir die diesel en nog 'n paar sente vir die slytasie en die 3 gastehuise waar ek sal moet bly want in 1 dag gaan my bakkie dit nie maak nie. Wonder of invlieg nie 'n opsie is nie....
Hoekom is julle nie so bietjie naader aan die Kaap nie man......
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 15, 2015 7:25 pm
by henning
Boesman10 wrote:Net 1943 km van die Kaap af of 'n lekker retoer trip van 3886 km. Teen 9km/l diesel sal dit my net R5181 kos vir die diesel en nog 'n paar sente vir die slytasie en die 3 gastehuise waar ek sal moet bly want in 1 dag gaan my bakkie dit nie maak nie. Wonder of invlieg nie 'n opsie is nie....
Hoekom is julle nie so bietjie naader aan die Kaap nie man......
Boesman ek het altyd by die Hardap dam net voor Windhoek oor geslaap en dit was vir my net n deel van die trippie en baie lekker.
Groete
Henning
Re: Grootfontein Jag 8000ha
Posted: Thu Jan 22, 2015 1:19 pm
by dehacked
Raak ek nou opgewonde tot ek sien hoe oud die post is...