Page 1 of 2

Geno kort ons hulp

Posted: Thu Jul 20, 2023 12:05 pm
by BeesBreet
Ek het nie sy toestemming gevra nie.

Maar Geno se pa is siek en die van Niekerks kort ons hulp.

https://www.backabuddy.co.za/eugene-nie ... 8716001614


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Thu Jul 20, 2023 8:20 pm
by Eduard Venter
Dankie Bees. Geno het so baie van ons al bygestaan, ek glo die manne sal hierdie inisiatief goed ondersteun!

Sent from my SM-A127F using Tapatalk


Re: Geno kort ons hulp

Posted: Thu Jul 20, 2023 8:35 pm
by Apie
Kom manne!
Ondersteuning met Mening!

Sterkte Geno en Familie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Geno kort ons hulp

Posted: Thu Jul 20, 2023 8:36 pm
by Rudi Fischer
Almal wat n bydra lewer sal automaties in n lucky draw in gaan en een gelukkig wenner gaan n Safari Bullet Company hamper wen.
Hamper bestaan uit n SBC Cap, Bar maatjie en n pak koeels.

Ek en Geno die fynere details uitsorteer en hoe die trekking sal plaas vind.

Image
Image

Image

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 12:46 am
by BeesBreet
Dankie Rudi! Uitstekend.

Ralph Badedenhorst Dankie vir jou ook.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 7:59 am
by Dirkvh
Ek sal 'n handgemaakte utility mes skenk ter fonds-insameling, soos die een in foto maaar met 'n "blink" lem.
Selfde reels as Ralph Badenhorst, stuur die Back-a-buddy epos wat jy ontvang na karoomerinos@gmail.com en sal dan later met Geno reel vir trekking.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 9:14 am
by RUPERT
Dankie BeesBreet dat jy die met ons kom deel het. Dit maak my hart warm om net te kan dink dat daar
nog mense daar buite is wat help want sy hart is opreg.

Sterkte aan almal.
Groete

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 9:25 am
by Geno
Julle is goeie mense. Ek en my familie waardeer regtig almal se hulp. Dankie!

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 10:52 am
by alecjohnson
Ek kan nie nou tans finansieel help nie, ek het met my teleskoop wat reggemaak is 'n keppie ontvang van Vortex. Die keppie wou ek vir iemand stuur met 'n goeie boodskap. As iemand die kep en boodskap soek, maak 'n donasie, en kan jy my Watsapp en ek reël dat keppie en boodskap by jou kom.
Ek het geen bewys nodig. eerste een wat kontak, ek sal kom update as dit nie meer beskikbaar is nie.
nul agt 4 941 een twee 3 7

Geno, my hart gaan uit na julle.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 21, 2023 1:14 pm
by BeesBreet
Dirkvh wrote:Ek sal 'n handgemaakte utility mes skenk ter fonds-insameling, soos die een in foto maaar met 'n "blink" lem.
Selfde reels as Ralph Badenhorst, stuur die Back-a-buddy epos wat jy ontvang na karoomerinos@gmail.com en sal dan later met Geno reel vir trekking.
Awesome Dirk! Yster


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 9:36 am
by Geno
More Manne. My Pa het 22:30 laasnag die hek oopgemaak groot jagveld toe. Dankie vir almal se omgee in die tyd. Ons as familie waardeer elkeen se bystand die laaste paar weke.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:03 am
by ruaanb
Ai ou maat. Sterkte vir julle as familie.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:06 am
by jdpretorius
Ai mater, baie sterkte vir julle.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:07 am
by JohanvB
Yesso, sterkte!!

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:31 am
by EtienneA
Sterkte vir julle!

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:43 am
by Chris (vdB)
My innige meegevoel met u en u gesin.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 11:23 am
by Philip J
Baie baie sterkte. Ons bid vir vertroosting vir julle.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 12:45 pm
by DWB
Ai Ou Geno. Baie Baie Jammer. Baie Sterkte

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 12:58 pm
by Lategan1
Innige simpatie Geno.

Baie sterkte in hierdie tyd.

Beste.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 1:34 pm
by 3kus
Jammer om te hoor Geno, sterkte vir jou en julle familie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 7:24 pm
by Gideonviljoen
Sterkte vir jou en familie. Ons bid vir jul!

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 7:29 pm
by prohunt
Sterkte vir julle Geno, ons bid dat die die Here die salfolie van die Heilige Gees sal drup om die seer te versag 🙌

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 9:11 pm
by Johan Nel
Sterkte vir julle familie Geno. Ons dink aan julle.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Sun Jul 23, 2023 9:53 pm
by Bern
Baie sterkte vir jou en gesin

Sent from my SM-N970F using Tapatalk


Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 6:59 am
by Toyrsi
Baie sterkte met die moeilike tyd wat voorle. :'(