Page 1 of 1

Oom Eugene lucky draw

Posted: Fri Jul 28, 2023 4:00 pm
by Dirkvh
Baie dankie vir jul finansiële bydrae om te help met die van Niekerk familie se mediese rekenings. Geno het gesê ek kan maar voortgaan met die lucky draw aangesien hy, bietjie oorweldig is met reëlings aan sy kant.

Die random generator het op Rawstorne se naam geval, sal in kontak wees vir reëlings om mes by jou te kry.

Geseënde dag

Dirk van Heerden
081 533 4708

Re: Oom Eugene lucky draw

Posted: Sat Jul 29, 2023 11:35 am
by Rawstorne
Baie dankie vir julle bydrae Dirk