Page 1 of 1
Wie ken hierdie ringe?
Posted: Tue Aug 01, 2023 7:08 am
by Schalk van Wyk
Het hierdie ringe saam ‘n teleskoop gekry maar ek weet nie wat se maak is hulle nie. Erken iemand hulle dalk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie ken hierdie ringe?
Posted: Tue Aug 01, 2023 7:10 am
by Albertdwk
Trueworx
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Wie ken hierdie ringe?
Posted: Tue Aug 01, 2023 7:11 am
by Schalk van Wyk
Albertdwk wrote:Trueworx
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Dankie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie ken hierdie ringe?
Posted: Tue Aug 01, 2023 7:57 am
by Geno
Dis Trueworx ringe ja.
Baie goeie kwaliteit, en wind-verstelbaar.
R2300 nuut vir die 25,30 en 34mm modelle. R3000 vir die 40mm model.