PIF - Verskeie
Posted: Wed Aug 23, 2023 9:20 am
Goeiedag almal, ek het 'n paar goed wat ek glo iemand anders sal kan benut. Foto onder, kontak my (verkieslik Whatsapp) as jy nog vrae het. Indien die foto nie mooi oplaai, hier is wat ek bied
- Geweerband
- FN Sauer 2 piece stud base
- Lightweight Dovetail mounts (ongeveer medium en hoog)
- 25mm low stud base ringe (vervaardiger onbekend)
- 25mm medium stud base ringe (vervaardiger onbekend)
- 30mm medium picatinny ringe (vervaardiger onbekend)
- Silwer Std rings (soos hierdie https://www.leupold.com/std-1-in-low-silver)
- 1 piece 25mm dovetail mount
Ek is in Centurion, sel nommer 083 382 6868
Groete
Cornel

Sent from my SM-G990E using Tapatalk