Page 1 of 1

7-08 AI reamer

Posted: Tue Aug 29, 2023 1:07 pm
by HeinSavage
Middag almal,

Weet iemand dalk watter smid het 'n 7mm-08 Ackley Improved reamer? Ek jeuk.

Groete,
Hein

Re: 7-08 AI reamer

Posted: Tue Aug 29, 2023 2:39 pm
by Supacow
En die twenytotoviffty kry hy ook turbo?

Re: 7-08 AI reamer

Posted: Tue Aug 29, 2023 3:07 pm
by HeinSavage
Hy is due 'n nuwe pyp.... het 'n borescope in sy keel af gedruk laas week. Is blykbaar nie ek wat nie meer kan skiet nie... daar is so 8-10mm jump voor die groewe begin ;) Sal hom darem nou nie so van sy ma af turbo charge nie.