Page 1 of 1

Reflex tipe knaldemper

Posted: Wed Feb 15, 2012 4:31 pm
by coco
Middag Manne

Kan iemand my asseblief inlig wie maak reflex tipe knaldempers. Dit is die tipe wat halfpad terug oor die loop skyf. Ek weet Rolf Huttenrauch in die Baai maak die tipe knaldemper, maar is daar iemand miskien hier na aan die rand.

Ek het een van Rolf se knaldempers op my 300Win Mag en is redelik gelukkig tot dusver.

Re: Reflex tipe knaldemper

Posted: Wed Feb 15, 2012 4:32 pm
by BRNO (Pierre)
Thinus by Formalito maak hulle ook. Formalito is naby Centurion.

Re: Reflex tipe knaldemper

Posted: Wed Feb 15, 2012 4:34 pm
by Gerhard
Kontak vir Ian hier op die forum.

Hy het een op sy 308 en 30 06...