Page 1 of 1

308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Wed Aug 30, 2023 8:57 am
by Carel-Chris
Goeie dag,

Ek is nuut in die herlaai.
308 CZ550

Het berekeninge gemaak met GRT maar kry net nie die groepering soos verwag nie.

Kaliber 308
Koeel Balistix Target
Koeel gewig 155gr
Maak Dop PMP
H2o dop 55.3gr
Slagdop CCI200 - maar hulle is nou op en soek nog 'n plaasvervanger
TPL 72.0 mm
Magasyn kas Lengte 72.5 mm
Loop Lengte 602 mm
Kruit Riflex(Blou)
Lading 1 Spoed 41.7gr: 2614,2583,2599,2604
Lading 2 Spoed 42.0gr: 2666,2645,2650,2672
Lading 3 Spoed 43.6gr: 2743,2749,2760,2737 - effense plat primers, so beslis laer as die

Enige hulp sal waardeer word

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Wed Aug 30, 2023 9:53 am
by tripodmvr
41,4gr = 2620vps = Node 5
43,1gr = 2720vps = i/2 node tussen 4 en 5. Druk bereken as 54K psi

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Wed Aug 30, 2023 9:57 am
by Carel-Chris
tripodmvr wrote: Wed Aug 30, 2023 9:53 am 41,4gr = 2620vps = Node 5
43,1gr = 2720vps = i/2 node tussen 4 en 5. Druk bereken as 54K psi
Baie dankie, ek sal laai en toets

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Tue Sep 26, 2023 11:52 am
by Carel-Chris
Het die naweek gaan skiet.

41.4gr:
Gem: 2655
ES: 33
SD: 13
Groep: 0.9MOA

43.1gr:
Gem: 2763
ES: 26
SD: 11
Groep: 0.7MOA

Geen tekens van druk nie.
Geweer hou beslis van die hoër spoed.

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Tue Sep 26, 2023 12:17 pm
by J le Roux
Carel-Chris daar is manne wat al lank laai wat baie tevrede sal wees met jou resultate.

Goed gedoen.

Jy mag selfs fyner groepe kry met TPL verstellngs, maar vir normale jagdoeleindes is jou resultate meer as goed genoeg.

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Tue Sep 26, 2023 12:20 pm
by Carel-Chris
J le Roux wrote: Tue Sep 26, 2023 12:17 pm Carel-Chris daar is manne wat al lank laai wat baie tevrede sal wees met jou resultate.

Goed gedoen.

Jy mag selfs fyner groepe kry met TPL verstellngs, maar vir normale jagdoeleindes is jou resultate meer as goed genoeg.
Ek is op maksimum magasyn TPL. Het voorheen so paar korter probeer maar geen verbetering gesien nie

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Tue Sep 26, 2023 5:50 pm
by tripodmvr
Met die nuwe spoed 42,4gr vir 2723vps op die halfnode. Was die temperatuur baie warmer as die eerste sessie?

Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte

Posted: Tue Sep 26, 2023 7:47 pm
by Carel-Chris
tripodmvr wrote:Met die nuwe spoed 42,4gr vir 2723vps op die halfnode. Was die temperatuur baie warmer as die eerste sessie?
Seker so 5grade warmer as voorheen

Sent from my SM-A325F using Tapatalk