So is die HERE se genade ...
Posted: Sat Sep 09, 2023 7:47 pm
So ietsie anders wat ek raak lees, maar nogtans iets besonders om in ons alledaagse lewe in gedagte te hou.
Kosmos is genadeblomme.
Jy saai dit nie, jy plant dit nie,
jy gee dit nie water nie -
maar as jy kyk, staan hulle
langs die pad. So is die
HERE
se genade, sonder dat jy
iets doen om dit te verdien,
is dit langs jou pad.
Geseënde dag vir jou.