Page 1 of 1

Ballistic Spray Lube

Posted: Thu Oct 05, 2023 3:51 pm
by Geno
Splinternuut vanaf Ballistic Adventures is 'n aanspuit smeermiddel vir jou doppe voor jy size/hervorm.
250ml kos R300 en sal duisende doppe kan behandel. Dit is ideaal vir operasies waar baie doppe op een slag bewerk word.
Bestellings kan by Lila geplaas word op 0791289992 of lila@ggvarminting.co.za
Handelaarsnavrae is ook welkom.

Image

Image

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Thu Oct 05, 2023 4:33 pm
by Gideon@1
Baie oulik!!
Dink julle gaan goeie sukses hê met hierdie produk.
Sterkte met Lila se “nuwe” besigheid!!

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Thu Oct 05, 2023 5:25 pm
by Frederik
Magtig ek love dit as dit enigsins so goed werk soos die wax moet ek maar bestel.

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Fri Oct 06, 2023 2:46 pm
by tripodmvr
Geno, is hierdie 'n aanspuit waks? Kom dit dan maklik af met warm water en seep? Ek wil aanneem dat dit nie met dryfmiddel reageer as dit nie weer smelt nie?

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Fri Oct 06, 2023 3:29 pm
by Geno
Daar is geen was in die produk nie en sal nie reageer met dryfmiddel nie.
Dit sal af vryf met 'n lap, of af was of tumble.

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Fri Oct 06, 2023 3:38 pm
by Capt. Yoda
Kan dit baie wrywing hanteur? Asking for a friend

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Fri Oct 06, 2023 5:33 pm
by joe rocket
Water or silicone based?

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Sat Oct 07, 2023 5:49 am
by Apie
Capt. Yoda wrote:Kan dit baie wrywing hanteur? Asking for a friend
Maar net vir ‘n kort rukkie….


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Wed Apr 03, 2024 4:12 pm
by Cobus Wessels
Ek sien Erik Cortina gebruik nou hierdie wax " from South Africa". Baie geluk. (Op een van sy annealing videos).
Uitstekende werk!

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Thu Apr 04, 2024 8:24 am
by Grenslyn
Sal daar by Huntex beskikbaar wees?

Re: Ballistic Spray Lube

Posted: Mon Apr 08, 2024 3:32 pm
by Geno
Grenslyn wrote: Thu Apr 04, 2024 8:24 am Sal daar by Huntex beskikbaar wees?
Hallo Hein.
Ja daar gaan by Huntex wees.

Groete
Geno