Hierdie is nogal my idee van 'n lekker stelletjie. Jare terug het ek hierdie tweetjies se kleinboet in 16-boor gehad met 28" Damascus lope. Blanche se kwaliteit en veral hulle gravering (hulle het wat die Britte noem "reverse engraving" gebruik-die agtergrond is weggekerf in plaas daarvan om die patroon van die gravering in die staal in te kerf) het vir niemand teruggestaan nie!
https://www.holtsauctioneers.com/asp/fu ... &saletype=
