Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Wed Oct 18, 2023 9:11 am
by wernerjordaan0
Hallo en dankie vir groep baie gehoor van julle puik groep.
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Oct 18, 2023 9:24 am
by tripodmvr
Baie welkom. Hoop jy geniet die saamkuier.
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Oct 18, 2023 11:48 am
by Lapua
Welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2023 10:44 pm
by Rawstorne
Welkom Werner!
Hoe lyk dit my jy is dalk een van die manne wat met die regte kaliber jag?
Vertel ons van jouself?
Rawstorne