Page 1 of 1

Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Mon Oct 23, 2023 10:27 am
by Carel Kolesky
Môre Menere!Ek wil graag hoor of daar nie ń 5 of 10-skoot magasyn is vir ń Sako A7 Roughyech in 308 nie.Iets wat in handel beskikbaar is sonder om ‘bottom metal’ ook te vervang?So ook die moontlikheid van n 10-skoot vir Tikka T3 sporter in 260.Groetnis

Re: Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm
by Geno
Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.

Re: Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Mon Oct 23, 2023 9:17 pm
by Alwin
Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?

Re: Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Mon Oct 23, 2023 10:05 pm
by Carel Kolesky
Dankie solank-luister nog

Re: Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Tue Oct 24, 2023 6:18 am
by Geno
Alwin wrote:
Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?
Hier is die inlet plan om te vergelyk Oom.

Atlasworxs-Bottom-Metal-Plan-AW0316-B-TIKKA-T3-T3X-SA.pdf

Re: Magasyne vir Sako en Tikka

Posted: Sun Oct 29, 2023 8:40 pm
by Alwin
Geno wrote: Tue Oct 24, 2023 6:18 am
Alwin wrote:
Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?
Hier is die inlet plan om te vergelyk Oom.

Atlasworxs-Bottom-Metal-Plan-AW0316-B-TIKKA-T3-T3X-SA.pdf
Baie dankie Geno!